Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blond
blond [boodskap #134427] Do, 05 November 2020 14:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Blonde hare.
Blonde hare.
blond
Afbreking: blond


Byvoeglike naamwoord: blond
Vergrotende trap: blonder
Oortreffende trap: blondste
Attributief: blonde
Partitief: blonds
Intensief: bottelblond

Betekenis:
• Met 'n ligte kleur, soos liggeel.

Gebruik:
• Sy hou daarvan om haar kapsel blond te kleur.

Verwant:
• blondine
• blondekop
• blondharig

Vertaling:
Engels: blond, fair, of light color
Nederlands: blond


Selfstandige naamwoord: blond
Meervoud: blondes

Betekenis:
• 'n Persoon met ligte hare.
• Iets met 'n ligte kleur.

Gebruik:
• Hoekom staar die blond vasgenael na die resepteboek? Die resep se: "Moenie roer nie".
• Dis die blond dis die blou: dis die veld, dis die lug; en 'n voël draai bowe in eensame vlug - dis al.

Vertaling:
Engels: blond
Nederlands: blond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lak
Volgende onderwerp: versteek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:57:23 MGT 2024