Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slawerny
slawerny [boodskap #134295] Di, 27 Oktober 2020 11:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
slawerny
Afbreking: sla•wer•ny


Selfstandige naamwoord: slawerny
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand waarin iemand ('n slaaf) gedwing word om onder beheer van 'n ander persoon te werk, dikwels sonder of met karige vergoeding.

Gebruik:
• Vandag word mense deur middel van skuld in 'n moderne vorm van slawerny vasgevang.

Hiponiem:
• kinderslawerny
• loonslawerny
• seksslawerny
• skuldslawerny

Vertaling:
Engels: slavery, bondage, servitude
Nederlands: slavernij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksoties
Volgende onderwerp: kinderslawerny
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:50:30 MGT 2024