Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bevalling
bevalling [boodskap #134258] So, 25 Oktober 2020 09:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bevalling
Afbreking: be•val•ling


Selfstandige naamwoord: bevalling
Meervoud: bevallings
Verkleinwoord: bevallinkie
Meervoud van verkleining: bevallinkies

Betekenis:
• Geboorte skenk; handeling waartydens 'n organisme uit sy moeder kom en selfstandig begin lewe.

Gebruik:
• Tydens die 38ste week van swangerskap word die fetus as volgroeid beskou en word die bevalling afgewag.

Sinoniem:
• verlossing

Verwant:
• kraam

Vertaling:
Engels: child-birth, delivery, parturition
Nederlands: bevalling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swakkeling
Volgende onderwerp: bedompig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:37:42 MGT 2024