Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eersteling
eersteling [boodskap #134254] So, 25 Oktober 2020 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eersteling
Afbreking: eer•ste•ling


Selfstandige naamwoord: eersteling
Meervoud: eerstelinge
Verkleinwoord: eerstelingetjie (eerstelinkie)
Meervoud van verkleining: eerstelingetjies

Betekenis:
• Die een wat eerste is, meestal 'n eersgeborene.
• 'n Dorp in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Gebruik:
• Hulle eersteling was 'n seun.
• Ons woon op Eersteling.

Afgelei:
• eerstelingtoespraak

Vertaling:
Engels: first-born
Nederlands: eersteling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huurling
Volgende onderwerp: verbetering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:27:25 MGT 2024