Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » 5
5 [boodskap #134239] Sa, 24 Oktober 2020 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die syfer 5.
Die syfer 5.
5
Afbreking: 5


Selfstandige naamwoord: 5
Meervoud: 5'e, 5's
Verkleinwoord: 5'ie
Meervoud van verkleining: 5'ies

Betekenis:
• Arabiese syfer vir die getal vyf.

Gebruik:
• Kan jy in 5'e tel?
• Maak twee 5's in jou skrif, 'n groot 5 en 'n 5'ie.

Afgelei:
• 5e
• 5de

Vertaling:
Engels: 5
Nederlands: 5

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: 4
Volgende onderwerp: 6
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 21:24:02 MGT 2024