Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soortgelyk
soortgelyk [boodskap #134120] Vr, 16 Oktober 2020 19:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soortgelyk
Afbreking: soort•ge•lyk
Samestelling: soort + gelyk


Byvoeglike naamwoord: soortgelyk
Vergrotende trap: soortgelyker
Oortreffende trap: soortgelykste
Attributief: soortgelyke
Partitief: soortgelyks

Betekenis:
• Van dieselfde soort; wat hoofsaaklik ooreenkom.

Gebruik:
• Afrikaans is 'n taal soortgelyk aan Nederlands wat veral in Suider-Afrika gepraat word.
• Ek soek iets soortgelyks.

Sinoniem:
• eenders
• ooreenstemmend

Vertaling:
Engels: similar
Nederlands: soortgelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitboul
Volgende onderwerp: tru-osmose
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:46:18 MGT 2024