Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » simpatie
simpatie [boodskap #134108] Do, 15 Oktober 2020 19:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
simpatie
Afbreking: sim•pa•tie


Selfstandige naamwoord: simpatie
Meervoud: simpatieë

Betekenis:
• Gevoel van jammerte teenoor iemand in 'n slegte situasie.

Gebruik:
• Ek het geen simpatie met diesulkes nie.

Sinoniem:
• medelye
• meegevoel

Antoniem:
• antipatie

Afgelei:
• simpatiebetoon
• simpatiebetuiging
• simpatiek
• simpatiekgesind
• simpaties
• simpatiestaking
• simpatiseer

Vertaling:
Engels: sympathy
Nederlands: sympathie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duiselig
Volgende onderwerp: dehidreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:48:35 MGT 2024