Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaggel
kaggel [boodskap #134100] Do, 15 Oktober 2020 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou by 'n kaggel sit.
'n Vrou by 'n kaggel sit.
kaggel
Afbreking: kag•gel


Selfstandige naamwoord: kaggel
Meervoud: kaggels
Verkleinwoord: kaggeltjie
Meervoud van verkleining: kaggeltjies

Betekenis:
• Toestel waarin vuur gemaak word om 'n vertrek op te warm.

Gebruik:
• As dit koud is in die winter, stook ons die kaggel van vroeg tot laat.

Sinoniem:
• vuurherd

Afgelei:
• kaggelbesem
• kaggeldeur
• kaggelfabriek
• kaggelmantel
• kaggeloond
• kaggelpyp
• kaggelrak
• kaggelrook
• kaggelrooster
• kaggelskerm
• kaggelskoorsteen
• kaggelstel
• kaggelteël
• kaggelvuur

Vertaling:
Engels: fireplace
Nederlands: kachel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pionier
Volgende onderwerp: kleurpotlood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:08:41 MGT 2024