Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oprit
oprit [boodskap #134098] Do, 15 Oktober 2020 10:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oprit
Afbreking: op•rit


Selfstandige naamwoord: oprit
Meervoud: opritte
Verkleinwoord: opritjie
Meervoud van verkleining: opritjies

Betekenis:
• 'n Toegangspad tot 'n groter pad.
• Stukkie pad voor 'n huis se garage waar motors kan stop.

Gebruik:
• Hy kies die verkeerde oprit en beland op die N1 na Pretoria.
• As jou kar nie olie lek nie, kan jy op die oprit parkeer.

Vertaling:
Engels: driveway
Nederlands: oprijlaan, oprit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantegroei
Volgende onderwerp: pionier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 22:45:48 MGT 2024