Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanmoedig
aanmoedig [boodskap #133974] Ma, 05 Oktober 2020 20:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanmoedig
Afbreking: aan•moe•dig
Samestelling: aan + moedig


Werkwoord: moedig aan, aanmoedig
Verlede tyd: het aangemoedig

Betekenis:
• Moed inpraat.

Gebruik:
• Die dominee moedig almal aan om Sondag na die diens te kom.

Sinoniem:
• aanspoor
• aanpor

Antoniem:
• ontmoedig

Afgelei:
• aanmoedigend
• aanmoediger
• aanmoediging

Vertaling:
Engels: to encourage
Nederlands: aanmoedigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moedig
Volgende onderwerp: salig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:33:29 MGT 2024