Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » southappie
southappie [boodskap #133967] Ma, 05 Oktober 2020 16:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
southappie
Afbreking: sout•hap•pie
Samestelling: sout + happie


Selfstandige naamwoord: southappie
Meervoud: southappies

Betekenis:
• 'n Versnapering wat souterig proe.

Gebruik:
• Die southappies smaak vorentoe.

Sinoniem:
• soutigheid

Vertaling:
Engels: savory, savoury, salty bite
Nederlands: hartigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bedrieg
Volgende onderwerp: innoverend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:21:36 MGT 2024