Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » finansieel
finansieel [boodskap #133957] Ma, 05 Oktober 2020 10:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
finansieel
Afbreking: fi•nan•si•eel
Uitspraak: /finɑnsiˈel/, /finɑnʃiˈʱel/


Byvoeglike naamwoord: finansieel
Attributief: finansiële
Partitief: finansieels

Betekenis:
• Met betrekking tot geld of finansies.

Gebruik:
• Dit gaan finansieel swaar met hulle.

Sinoniem:
• geldelik

Vertaling:
Engels: financial
Nederlands: financieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ekspert
Volgende onderwerp: okkasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:39:49 MGT 2024