Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekspert
ekspert [boodskap #133956] Ma, 05 Oktober 2020 10:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekspert
Afbreking: eks•pert


Selfstandige naamwoord: ekspert
Meervoud: eksperte
Verkleinwoord: ekspertjie
Meervoud van verkleining: ekspertjies

Betekenis:
• Iemand wat besonder goed met 'n bepaalde onderwerp bekend is.

Gebruik:
• 'n Ekspert raak soms baie geïrriteerd met mense wat dink dat hulle alles weet.

Sinoniem:
• deskundige
• fundi
• kenner
• kundige
• meester
• saakkundige

Antoniem:
• leek

Vertaling:
Engels: expert
Nederlands: expert

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: distansie
Volgende onderwerp: finansieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 23:32:32 MGT 2024