Tuis » Taal » Ensiklopedie » Beiroet
Beiroet [boodskap #133490] |
Sat, 12 September 2020 15:04 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Beiroet is die hoofstad van Libanon en een die oudste stede ter wêreld.
Uitvoere van die stad se hawe aan die Middellandse See sluit in: sygoedere, olie, koffie, katoengoedere, ens.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 21 18:49:51 UTC 2025
|