Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongesteld
ongesteld [boodskap #131792] Do, 25 Junie 2020 14:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongesteld
Afbreking: on•ge•steld


Byvoeglike naamwoord: ongesteld
Attributief: ongestelde

Betekenis:
• 'n Bietjie siek.

Gebruik:
• Sy was ongesteld, maar het tog werk toe gegaan.

Sinoniem:
• ambraal
• oes
• naar
• olik
• onwel
• ongesteld
• siekerig

Afgelei:
• ongesteldheid

Vertaling:
Engels: indisposed, unwell
Nederlands: ongesteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beker
Volgende onderwerp: trust
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 05:22:55 MGT 2024