Re: toets [boodskap #53032 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo, 07 November 2001 07:30 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@home.com skryf in boodskap news:...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Hoekom vra jy?
>> Omdat jy al di?houmpeitsj gesien het? Netjies, n?> http://www-jfd.its.uct.ac.za/Pretpark/Limericks/limeriek.htm
>>
>> Piet Pompdonkie
>> l'?e de pompe
>>
>
> So jou naam is Franz?
>
> Anti-dullaards
Skuus, mag ek my voet hier indruk?
Pietpompies...jy is baie baie lelik...
Franz Dullaard mag maar my staffie leen om jou oor jou kop te ...klap.
|
|
|
Re: toets [boodskap #53053 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo, 07 November 2001 13:27 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
Is jou naam miskien Joop?Onthou, hot males vertel altyd die waarheid.
Anders
kan hulle nie hot males genoem word nie. Ek neem
dus aan dat jy hierdie speletjie met jou hande bo die
tafel speel. As ek uitvind dat jy al die tyd gelieg het,
sal ek al die slaankrag van die Derde Republiek se
grofgeskut teen jou gebruik.
Jy woon dus nie in Kaapstad nie?
Tant Hessie, kommandante extra-ordinaire
|
|
|
Re: toets [boodskap #53059 is 'n antwoord op boodskap #53032] |
Wo, 07 November 2001 15:19 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111062330.484162b@posting.google.com...
> Skuus, mag ek my voet hier indruk?
> Pietpompies...jy is baie baie lelik...
> Franz Dullaard mag maar my staffie leen om jou oor jou kop te ...klap.
Tinkerbell o Tinkerbell
Kom laat Piet jou mooi vertel
Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
Hy ry op jul nuuskieriges se rug
Dullaard voer Piet nie die van
Maar Dullaart is dalk iets wat kan
Maar jy en Franz en jou staffie saam
Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
Potter jy dalk in Sweetpea se kring
Jy is mos in die Kaap, ou ding
En voor ek gaan, sê my tog ok
Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
Piet Pompdonkie
|
|
|
Re: toets [boodskap #53060 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo, 07 November 2001 15:24 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
skryf in boodskap news:3BE93745.40876181@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:
>> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
>> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
> Is jou naam miskien Joop? Onthou, hot males
> vertel altyd die waarheid. Anders
> kan hulle nie hot males genoem word nie. Ek neem
> dus aan dat jy hierdie speletjie met jou hande bo die
> tafel speel. As ek uitvind dat jy al die tyd gelieg het,
> sal ek al die slaankrag van die Derde Republiek se
> grofgeskut teen jou gebruik.
> Jy woon dus nie in Kaapstad nie?
>
> Tant Hessie, kommandante extra-ordinaire
Ek speel geen speeletjie nie Hessie, ek skryf maar net rympies hier van die
plaas af. Jy weet mos, pompdonkies bly op plase. En hoe kan my naam nou Joop
wees as dit Petrus J Pompdonkie is?
Ek sê Hessie, jy weet nie dalk waddehel 'n villanelle issie? Glodina willie
sê nie - ek dink sy weet ookie.
Piet Pompidoudle
|
|
|
Re: toets [boodskap #53063 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Wo, 07 November 2001 16:31 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
As tannie sê dat sy anti-dullaard is,dan spel sy nie verkeerd nie. Sy
verkondig aan die wêreld dat sy
nie hou van mense wat nie interessant
is nie.
Waar bly jy, Dullaart? Jy hoef nie die
plek se naam te gee nie. Beskryf dit
en laat ons raai waar dit is. Ek neem
nou aan dat ek wel met Franz Dullaart
praat.
Wie is Joop? Waarom knaag dié naam
so aan my geheue.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
Re: toets [boodskap #53064 is 'n antwoord op boodskap #53026] |
Wo, 07 November 2001 17:44 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 7 Nov 2001 07:37:52 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
Jaaaaa Petrus - Danielle gaan vir jou 'n klap gee oor daai opmerking,
hoor!! SKAAM vir jou!!
;-)
|
|
|
Re: toets [boodskap #53107 is 'n antwoord op boodskap #53059] |
Do, 08 November 2001 07:10 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Tinkerbell o Tinkerbell
> Kom laat Piet jou mooi vertel
> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>
> Dullaard voer Piet nie die van
> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
> Maar jy en Franz en jou staffie saam
> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>
> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
> Jy is mos in die Kaap, ou ding
> En voor ek gaan, sê my tog ok
> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>
> Piet Pompdonkie
Pietpompies pietpompies
Jy maak my hart so bly
eerste keer wat ek
'n gediggie spesiaal vir my kry
Vreeslik bang vir stêffies
so Franz is dit nie werd
ek bly sit eerder in Gauteng
en toor vir jou 'n stert
|
|
|
Re: toets [boodskap #53156 is 'n antwoord op boodskap #53064] |
Vr, 09 November 2001 04:58 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Streepmuis" skryf in boodskap news:5msiutc2m71l83a1chepmj1b0ilvtb84uf@4ax.com...
On Wed, 7 Nov 2001 07:37:52 +0200, "Piet Pompdonkie"
wrote:
>> Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
>> En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
>
> Jaaaaa Petrus - Danielle gaan vir jou 'n klap gee oor daai
> opmerking, hoor!! SKAAM vir jou!!
> ;-)
Die Danielle lyk vir my nogal oulik.
Hou sy van strepe?
Piet Vonkdonkie
|
|
|
Re: toets [boodskap #53158 is 'n antwoord op boodskap #52986] |
Vr, 09 November 2001 05:27 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" skryf in boodskap news:9s8tkg$11f545$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Piet, bly asseblief net soos jy is - moet tog nie dat
> iemand ooit dink jy is iemand anders nie;)))
> Annette
Ag dankie Annette, julle Kapenaars is baie swiet.
Tinkerbell is ookie bêd nie, sy laaik my rympies.
Maar daai anner Antie dink ammekaar ek is 'n hele span
anner mense, maar sy het nie 'n kloe nie, né
Piet Pietdonkie
|
|
|
Re: toets [boodskap #53164 is 'n antwoord op boodskap #53107] |
Vr, 09 November 2001 05:36 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111072310.3e9d89ec@posting.google.com...
>> Tinkerbell o Tinkerbell
>> Kom laat Piet jou mooi vertel
>> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
>> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>> Dullaard voer Piet nie die van
>> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
>> Maar jy en Franz en jou staffie saam
>> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
>> Jy is mos in die Kaap, ou ding
>> En voor ek gaan, sê my tog ok
>> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>> Piet Pompdonkie
> Pietpompies pietpompies
> Jy maak my hart so bly
> eerste keer wat ek
> 'n gediggie spesiaal vir my kry
>
> Vreeslik bang vir stêffies
> so Franz is dit nie werd
> ek bly sit eerder in Gauteng
> en toor vir jou 'n stert
Hoekom toor jy vir my 'n stert?
Nee wat, stoor liewers vir my 'n tert
En Tinkerbell o Tinkerbell
Ek moet jou darem nog iets vertel
Gauteng? Nee, ek dink nie so
Hoekom wil ek dit glad nie glo?
Jou voetspore die wys vir my
Dat jy eerder in die Kaap mos bly
Maar dis oukei, hoor, dit is goed
Die WP gee mens deesdae moed
Hulle storm bo-oor leeu en haai
En die bulle het hulle flou ge....
Piet Stormdonkie
|
|
|
Re: toets [boodskap #53173 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Vr, 09 November 2001 12:10 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> Maar daai anner Antie dink ammekaar ek is 'n hele span
> anner mense, maar sy het nie 'n kloe nie, nè
>
Ek het 'n kloe, Thys. Jy kan nou maar
uitkom.
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
Re: toets [boodskap #53258 is 'n antwoord op boodskap #53164] |
Ma, 12 November 2001 07:02 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Piet Pompdonkie" skryf in boodskap news:...
> "Tinkerbell" wrote in message
> news:6ff1ece3.0111072310.3e9d89ec@posting.google.com...
>>> Tinkerbell o Tinkerbell
>>> Kom laat Piet jou mooi vertel
>>> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
>>> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>
>>> Dullaard voer Piet nie die van
>>> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
>>> Maar jy en Franz en jou staffie saam
>>> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>
>>> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
>>> Jy is mos in die Kaap, ou ding
>>> En voor ek gaan, sê my tog ok
>>> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>
>>> Piet Pompdonkie
>
>
>> Pietpompies pietpompies
>> Jy maak my hart so bly
>> eerste keer wat ek
>> 'n gediggie spesiaal vir my kry
>>
>> Vreeslik bang vir stêffies
>> so Franz is dit nie werd
>> ek bly sit eerder in Gauteng
>> en toor vir jou 'n stert
>
>
>
> Hoekom toor jy vir my 'n stert?
> Nee wat, stoor liewers vir my 'n tert
> En Tinkerbell o Tinkerbell
> Ek moet jou darem nog iets vertel
>
> Gauteng? Nee, ek dink nie so
> Hoekom wil ek dit glad nie glo?
> Jou voetspore die wys vir my
> Dat jy eerder in die Kaap mos bly
>
> Maar dis oukei, hoor, dit is goed
> Die WP gee mens deesdae moed
> Hulle storm bo-oor leeu en haai
> En die bulle het hulle flou ge....
>
> Piet Stormdonkie
Pietpompies ka-dompies
ek staan nou verstom
is daar fout met Gauteng?
wat-waar-en-hoekom?
En vandat ou James
nie meer met daai snaakse bal speel
kan wat op 'n rugby veld gebeur
my maar min skeel
So pietpompies
sê jy nou vir my
as ek vir jou kom kuier
waar gaan ek jou kry?
|
|
|
Re: toets [boodskap #53261 is 'n antwoord op boodskap #53258] |
Ma, 12 November 2001 07:59 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
By UCT - Gloudina sê so:))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111112302.62bb5f75@posting.google.com...
> "Piet Pompdonkie" wrote:
>> "Tinkerbell" wrote in message
>> news:6ff1ece3.0111072310.3e9d89ec@posting.google.com...
>>>> Tinkerbell o Tinkerbell
>>>> Kom laat Piet jou mooi vertel
>>>> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
>>>> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>>
>>>> Dullaard voer Piet nie die van
>>>> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
>>>> Maar jy en Franz en jou staffie saam
>>>> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>>
>>>> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
>>>> Jy is mos in die Kaap, ou ding
>>>> En voor ek gaan, sê my tog ok
>>>> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>>
>>>> Piet Pompdonkie
>>
>>
>>> Pietpompies pietpompies
>>> Jy maak my hart so bly
>>> eerste keer wat ek
>>> 'n gediggie spesiaal vir my kry
>>>
>>> Vreeslik bang vir stêffies
>>> so Franz is dit nie werd
>>> ek bly sit eerder in Gauteng
>>> en toor vir jou 'n stert
>>
>>
>>
>> Hoekom toor jy vir my 'n stert?
>> Nee wat, stoor liewers vir my 'n tert
>> En Tinkerbell o Tinkerbell
>> Ek moet jou darem nog iets vertel
>>
>> Gauteng? Nee, ek dink nie so
>> Hoekom wil ek dit glad nie glo?
>> Jou voetspore die wys vir my
>> Dat jy eerder in die Kaap mos bly
>>
>> Maar dis oukei, hoor, dit is goed
>> Die WP gee mens deesdae moed
>> Hulle storm bo-oor leeu en haai
>> En die bulle het hulle flou ge....
>>
>> Piet Stormdonkie
>
>
> Pietpompies ka-dompies
> ek staan nou verstom
> is daar fout met Gauteng?
> wat-waar-en-hoekom?
>
>
> En vandat ou James
> nie meer met daai snaakse bal speel
> kan wat op 'n rugby veld gebeur
> my maar min skeel
>
> So pietpompies
> sê jy nou vir my
> as ek vir jou kom kuier
> waar gaan ek jou kry?
|
|
|
Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53289 is 'n antwoord op boodskap #53258] |
Ma, 12 November 2001 20:00 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>>>> Tinkerbell o Tinkerbell
>>>> Kom laat Piet jou mooi vertel
>>>> Die donkie is 'n verbeeldingsvlug
>>>> Hy ry op jul nuuskieriges se rug
>>
>>>> Dullaard voer Piet nie die van
>>>> Maar Dullaart is dalk iets wat kan
>>>> Maar jy en Franz en jou staffie saam
>>>> Sal teen my twee stêffies nie bly staan :-)
>>
>>>> Potter jy dalk in Sweetpea se kring
>>>> Jy is mos in die Kaap, ou ding
>>>> En voor ek gaan, sê my tog ok
>>>> Hoe gaan dit deesdae daar by Pawc?
>>
>>>> Piet Pompdonkie
>>> Pietpompies pietpompies
>>> Jy maak my hart so bly
>>> eerste keer wat ek
>>> 'n gediggie spesiaal vir my kry
>>>
>>> Vreeslik bang vir stêffies
>>> so Franz is dit nie werd
>>> ek bly sit eerder in Gauteng
>>> en toor vir jou 'n stert
>> Hoekom toor jy vir my 'n stert?
>> Nee wat, stoor liewers vir my 'n tert
>> En Tinkerbell o Tinkerbell
>> Ek moet jou ook nog iets vertel
>> Gauteng? Nee, ek dink nie so
>> Hoekom wil ek dit glad nie glo?
>> Jou voetspore die wys vir my
>> Dat jy eerder in die Kaap mos bly
>> Maar dis oukei, hoor, dit is goed
>> Die WP gee mens deesdae moed
>> Hulle storm bo-oor leeu en haai
>> En die bulle het hulle flou ge....
>> Piet Stormdonkie
> Pietpompies ka-dompies
> ek staan nou verstom
> is daar fout met Gauteng?
> wat-waar-en-hoekom?
>
> En vandat ou James
> nie meer met daai snaakse bal speel
> kan wat op 'n rugby veld gebeur
> my maar min skeel
>
> So pietpompies
> sê jy nou vir my
> as ek vir jou kom kuier
> waar gaan ek jou kry?
Tinkerbell o Tinkerbell
Wat wil jy vir my vertel?
As jy my regtig wil kom sien
Soek dan net by 'n plaas of tien
Jy sal my sommer gou herken
Ek sal jou hart onmiddellik wen
Om my te onderskei tussen die klomp
Soek jy die een met die grootste pomp...
Piet Tinkerdonkie
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53328 is 'n antwoord op boodskap #53289] |
Di, 13 November 2001 12:14 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Tinkerbell o Tinkerbell
> Wat wil jy vir my vertel?
> As jy my regtig wil kom sien
> Soek dan net by 'n plaas of tien
>
> Jy sal my sommer gou herken
> Ek sal jou hart onmiddellik wen
> Om my te onderskei tussen die klomp
> Soek jy die een met die grootste pomp...
> Piet Tinkerdonkie
O Pietertjie van my
met 'n boerseun sal ek nooit nie stry
maar om jou op 'n plaas te moet loop soek
vat eenvoudig net die koek
Ek gooi my handjies in die lig
die woordjie 'pomp' laat my soms vlug
seker het my ma
klas gegee,in goed gedra
Sien jy die onskuld in my oë?
Lig jou kop...hul sit hierbo.
Mag ek vra..Is ons gekys?
of is ek net nog 'n naampie op jou lys
jou luis.
So Pietertjie..Pietertjie van my
As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
Ek sal nie skop
Ek sal nie skree
Solank jy my jou plaas sal gee.
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53383 is 'n antwoord op boodskap #53328] |
Wo, 14 November 2001 07:29 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tinkerbel
> Mag ek vra..Is ons gekys?
> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
> jou luis.
>
> So Pietertjie..Pietertjie van my
> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
> Ek sal nie skop
> Ek sal nie skree
> Solank jy my jou plaas sal gee.
Kinky:
Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai
donkieman is my skelmpie sou ek raai
jy kan die plaas maar kry
ek soek weer net daai vry
Los nou jou lawwe rympies my ding
dit gaan jou tog nerens bring
ek weet wat ek wil weet
en dit sal jou wel laat sweet
verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
hy is myne - hierdie ou fêlla
vir hom sal ek faait
dis vir hom wat ek laaik!
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53392 is 'n antwoord op boodskap #53383] |
Wo, 14 November 2001 10:02 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kinky - is dit op daardie ore wat jy so verlief is?:))))
Annette
Kinky skryf in boodskap news:4bb80b32.0111132329.3c1ba23e@posting.google.com...
> Tinkerbel
>> Mag ek vra..Is ons gekys?
>> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
>> jou luis.
>>
>> So Pietertjie..Pietertjie van my
>> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
>> Ek sal nie skop
>> Ek sal nie skree
>> Solank jy my jou plaas sal gee.
>
> Kinky:
>
> Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai
> donkieman is my skelmpie sou ek raai
> jy kan die plaas maar kry
> ek soek weer net daai vry
>
> Los nou jou lawwe rympies my ding
> dit gaan jou tog nerens bring
> ek weet wat ek wil weet
> en dit sal jou wel laat sweet
>
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53416 is 'n antwoord op boodskap #53289] |
Wo, 14 November 2001 19:12 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Kinky wrote:
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
Daar oorkant die spruit staan 'n mooi pompdonkie,hoe sal ek maak om daar
te kom.
Dis te ver om te loop, dis te na om te ry.
Hoe sal ek maak om die pompdonkie te kry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Dis nie myne nie, dis nie joune nie,
dis annerman se goed wat ons oor stry.
Tant Hessie Callas
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53421 is 'n antwoord op boodskap #53383] |
Wo, 14 November 2001 22:50 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0111132329.3c1ba23e@posting.google.com...
> Kinky:
>
> Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai
> donkieman is my skelmpie sou ek raai
> jy kan die plaas maar kry
> ek soek weer net daai vry
Kinky Kinky girl van my
Jy laat my o so lekker kry
Maar hoekom skelm, dis net smart
Jy's dan 'n girl so na my hart
Klink vir my jy is getroud
Dit maak my wel effe benoud
Hoe sal jou man tog daaroor voel
As ons twee saans so lekker woel?
> Los nou jou lawwe rympies my ding
> dit gaan jou tog nerens bring
> ek weet wat ek wil weet
> en dit sal jou wel laat sweet
Kinky Kinky girl van my
Jy laat my o so lekker kry
Weet is weet en sweet is sweet
Ek kry jou sommer lekker beet
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
Kinky Kinky sonder smart
Jy is 'n girl so na my hart
Kinky Kinky, ag verdomp
Jy is 'n girl so na my pomp
Onthou jy nog, dis lank terug
Dit was Chris Barnard wat so sug
Ek stel dit hier dalk effe lomp
Maar 'n hart is tog maar net 'n pomp
Piet Vonkdonkie
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53424 is 'n antwoord op boodskap #53328] |
Wo, 14 November 2001 22:51 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111130409.1f0e3bcd@posting.google.com...
> O Pietertjie van my
> met 'n boerseun sal ek nooit nie stry
> maar om jou op 'n plaas te moet loop soek
> vat eenvoudig net die koek
Tinkerbell o Tinkerbell
Jy vat die koek, sowaar o hel
As jy dan nie met my wil stry
Soek jy straks 'n lekker vry?
> Ek gooi my handjies in die lig
> die woordjie 'pomp' laat my soms vlug
> seker het my ma
> klas gegee,in goed gedra
> Sien jy die onskuld in my oë?
> Lig jou kop...hul sit hierbo.
Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
So asof dit jou tot eer sal strek
En ek kyk jou lankal in die oë
Fier en reguit, ek maak so
Pompdonkie is wie ek is
Al hou jy jou nou glad nie lus
Tog rym jy lustig aanmekaar
Al daai onskuld is nie daar...
> Mag ek vra..Is ons gekys?
> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
> jou luis.
Jy vra my nou, jy vra my vas
So al of dit vroeër anders was
Maar hoekom noem jy my 'n luis?
Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
> So Pietertjie..Pietertjie van my
> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
> Ek sal nie skop
> Ek sal nie skree
> Solank jy my jou plaas sal gee
Die plaas is nie myne, jammer tog
Sou ek anders voorgee, praat ek bog
Maar as ek jou beetkry, glo vir my
Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
Piet Plaasdonkie
.
|
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53438 is 'n antwoord op boodskap #53383] |
Do, 15 November 2001 06:18 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
kin...@hotmail.com (Kinky) skryf in boodskap news:...
> Tinkerbel
>> Mag ek vra..Is ons gekys?
>> of is ek net nog 'n naampie op jou lys
>> jou luis.
>>
>> So Pietertjie..Pietertjie van my
>> As ek jou wil hê...sal jy my moet kry
>> Ek sal nie skop
>> Ek sal nie skree
>> Solank jy my jou plaas sal gee.
>
> Kinky:
>
> Tinkie, Tinkie, jy krap in my slaai
> donkieman is my skelmpie sou ek raai
> jy kan die plaas maar kry
> ek soek weer net daai vry
> Los nou jou lawwe rympies my ding
> dit gaan jou tog nerens bring
> ek weet wat ek wil weet
> en dit sal jou wel laat sweet
>
> verstaan jy nou mooi Tinkerbella?
> hy is myne - hierdie ou fêlla
> vir hom sal ek faait
> dis vir hom wat ek laaik!
Ag Kinky ou ding
jy's nie genooi om saam te sing
so gaan rus nou eers so rukkie
dalk los ek vir jou 'n stukkie
Jy's 10 @ 1 oud en getroud
duidelik maak jy die man effens benoud
gaan hiekkel jy 'n kombersie
terwyl ons bou aan nog 'n versie
Van vry wil hy my leer
wie's jy om ons te keer
wees asseblief nie nog 'n wiel aan die wa
probeer jou tog gedra
As ek hom nie meer vir hê
sal ek jou dadelik sê
sodat jy hom terug kan kry
om skelm voort te vry.
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53444 is 'n antwoord op boodskap #53424] |
Do, 15 November 2001 09:49 |
Tinkerbell
Boodskappe: 80 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> Tinkerbell o Tinkerbell
> Jy vat die koek, sowaar o hel
> As jy dan nie met my wil stry
> Soek jy straks 'n lekker vry?
> Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
> So asof dit jou tot eer sal strek
> En ek kyk jou lankal in die oë
> Fier en reguit, ek maak so
>
> Pompdonkie is wie ek is
> Al hou jy jou nou glad nie lus
> Tog rym jy lustig aanmekaar
> Al daai onskuld is nie daar...
> Jy vra my nou, jy vra my vas
> So al of dit vroeër anders was
> Maar hoekom noem jy my 'n luis?
> Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
>
> Die plaas is nie myne, jammer tog
> Sou ek anders voorgee, praat ek bog
> Maar as ek jou beetkry, glo vir my
> Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
Pietpompies 'n vrytjie
klink nooit vir my sleg
maar belangriker vir my is
hoe kom ons oor die weg
Piet my donkie
jy mag dit maar glo
ek's beslis ordentlik
al sê ek self so
net 'n otter
wil sy broodjie aan twee kante botter
dis een ding waarvoor ek nie staan
as jy vir Kinky verkies is jy vry om te gaan
ek weet presies wat ek wil hê
en sal nooit agter getroude boudjies kan lê
Ek gee jou dan op sonder 'n fight
want 'n veelwywenaar is tog so 'n bad sight.
Is vreeslik bang vir daai vreemde verkoue
so ek spaar myself tot en met my troue.
>
>
> .
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53449 is 'n antwoord op boodskap #53444] |
Do, 15 November 2001 11:16 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mmmm - Tinkerbell raak skrikkerig:))))
Annette
Tinkerbell skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111150149.2159836@posting.google.com...
>> Tinkerbell o Tinkerbell
>> Jy vat die koek, sowaar o hel
>> As jy dan nie met my wil stry
>> Soek jy straks 'n lekker vry?
>
>> Jy hou jou ordentlik, dit sien ek
>> So asof dit jou tot eer sal strek
>> En ek kyk jou lankal in die oë
>> Fier en reguit, ek maak so
>
>>
>> Pompdonkie is wie ek is
>> Al hou jy jou nou glad nie lus
>> Tog rym jy lustig aanmekaar
>> Al daai onskuld is nie daar...
>
>> Jy vra my nou, jy vra my vas
>> So al of dit vroeër anders was
>> Maar hoekom noem jy my 'n luis?
>> Wil jy dan met 'n luis ooit kys?
>>
>> Die plaas is nie myne, jammer tog
>> Sou ek anders voorgee, praat ek bog
>> Maar as ek jou beetkry, glo vir my
>> Sal jy nie skree, skop of baklei :-)
>
>
> Pietpompies 'n vrytjie
> klink nooit vir my sleg
> maar belangriker vir my is
> hoe kom ons oor die weg
>
>
> Piet my donkie
> jy mag dit maar glo
> ek's beslis ordentlik
> al sê ek self so
>
> net 'n otter
> wil sy broodjie aan twee kante botter
> dis een ding waarvoor ek nie staan
> as jy vir Kinky verkies is jy vry om te gaan
> ek weet presies wat ek wil hê
> en sal nooit agter getroude boudjies kan lê
>
> Ek gee jou dan op sonder 'n fight
> want 'n veelwywenaar is tog so 'n bad sight.
> Is vreeslik bang vir daai vreemde verkoue
> so ek spaar myself tot en met my troue.
>>
>>
>> .
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53456 is 'n antwoord op boodskap #53438] |
Do, 15 November 2001 14:57 |
Kinky[1]
Boodskappe: 193 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tinkerbell
> Ag Kinky ou ding
> jy's nie genooi om saam te sing
> so gaan rus nou eers so rukkie
> dalk los ek vir jou 'n stukkie
Nee ou Tinkie-niggie
vir jou sal ek nie swiggie
jy het hier kom inmeng
heel ongenooid ou deng!
> Jy's 10 @ 1 oud en getroud
> duidelik maak jy die man effens benoud
> gaan hiekkel jy 'n kombersie
> terwyl ons bou aan nog 'n versie
jy is dus ook nie getroud
maak dit jou dan minder stout?
ek dink jy is sommer n niemand
wat dink sy is iemand
> Van vry wil hy my leer
> wie's jy om ons te keer
> wees asseblief nie nog 'n wiel aan die wa
> probeer jou tog gedra
Wat ek reeds weet moet jy nog leer
en niks kan jy doen om dit te keer
gaan kyk jy wie het hier kom plak
vat dan jou versies en ook jou sak
> As ek hom nie meer vir hê
> sal ek jou dadelik sê
> sodat jy hom terug kan kry
> om skelm voort te vry.
Jy het hom nie, ou dier
hy is n vrye gees , hier
sy streke kan jy nie beperk
hier maak hy net sy merk!
En dit is my laaste woord aan jou
ek het lekker dinge wat my besig hou
Totsiens dan aan jou Tinkerbel . . .
moet jou nie verder oor my kwel!
|
|
|
Kinky donkie [boodskap #53460 is 'n antwoord op boodskap #53456] |
Do, 15 November 2001 23:02 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0111150657.4f2cbe21@posting.google.com...
> Jy het hom nie, ou dier
> hy is n vrye gees, hier
> sy streke kan jy nie beperk
> hier maak hy net sy merk!
Dit klink vir my of jy my ken
Dit klink of jy my pomp kan wen
As ek moet kies tussen kom en gaan
Ek reken jy weet dan waar ek staan
Piet Freespiritdonkie
|
|
|
Re: Tinkerbell o Tinkerbell - Piet & Tinker [boodskap #53473 is 'n antwoord op boodskap #53444] |
Vr, 16 November 2001 07:17 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tinkerbell" skryf in boodskap news:6ff1ece3.0111150149.2159836@posting.google.com...
> Pietpompies 'n vrytjie
> klink nooit vir my sleg
> maar belangriker vir my is
> hoe kom ons oor die weg
Hoe kom ons oor die weg, vra jy
Maklik, want dinge sal gedy
En as ons twee eers saam floreer
Dan smeek jy weer vir nog 'n keer ;-)
> Piet my donkie
> jy mag dit maar glo
> ek's beslis ordentlik
> al sê ek self so
Ek sal dan maar jou woord moet neem
Dit is dan mos maar geen probleem
Dis saak is reg, of so sê jy
Solank ons beslis ordentlik vry?
> net 'n otter
> wil sy broodjie aan twee kante botter
> dis een ding waarvoor ek nie staan
> as jy vir Kinky verkies is jy vry om te gaan
> ek weet presies wat ek wil hê
> en sal nooit agter getroude boudjies kan lê
Ek soek nie 'n otter se getotter
En te veel botter maak mens vrotter
Jy sê ek is vry om te kan gaan
Maar van kom en gaan kom min gedaan
En ek wonder hoekom jy nou sê
Dat jy nie agter Kinky se boudjies wil lê?
> Ek gee jou dan op sonder 'n fight
> want 'n veelwywenaar is tog so 'n bad sight.
If that's what you choose then you will lose
Maybe you smaak to stay a single goose
> Is vreeslik bang vir daai vreemde verkoue
> so ek spaar myself tot en met my troue.
Lekker spaar my Tinkerbell
Ek hoop die troue kom vir jou snel
Dan verlang jy erg na die donkieman
Jy sal altyd wonder oor die man wat kan
Piet Vryedonkie
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53490 is 'n antwoord op boodskap #53460] |
Vr, 16 November 2001 12:20 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Piet Pompdonkie wrote:
> As ek moet kies tussen kom en gaan
> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>
> Piet Freespiritdonkie
Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
staan en pos.
Tant Hessie Poirot
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53496 is 'n antwoord op boodskap #53460] |
Vr, 16 November 2001 12:48 |
Kekkelbek
Boodskappe: 303 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
sodat sy vrou nie weet wat hy aanvang nie??
skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>
>> Piet Freespiritdonkie
>
> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
> staan en pos.
>
> Tant Hessie Poirot
>
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53500 is 'n antwoord op boodskap #53496] |
Vr, 16 November 2001 13:39 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O nee, inderdaad nie. As hy is wie ek dink hy is, dan loer sy oor sy skouer,
en vertel hom nog soms wat om te sê ook:))))
Sy is 'n gawe goose:))).
Annette
nie??
>
> skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>
>>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>>
>>> Piet Freespiritdonkie
>>
>> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
>> staan en pos.
>>
>> Tant Hessie Poirot
>>
>
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53508 is 'n antwoord op boodskap #53496] |
Vr, 16 November 2001 16:39 |
Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jille raai almal lekker stoepit. Die pompdonkie pos deurrie dag oppie plaas
en innie aand oppie plaas. En innie mirrel vannie nag as ek uit oppie town
was. Pompdonkies hettie vrouens nie, ons is te veel vir een vrou
Piet Posdonkie
> Kekkelbek skryf in boodskap news:3bf50b21.0@news1.mweb.co.za...
> sodat sy vrou nie weet wat hy aanvang nie??
>
> skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
>> Piet Pompdonkie wrote:
>>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>>
>>> Piet Freespiritdonkie
>> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
>> staan en pos.
>> Tant Hessie Poirot
|
|
|
Re: Kinky donkie [boodskap #53537 is 'n antwoord op boodskap #53508] |
Vr, 16 November 2001 21:57 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oepthie, thê thy met die Pathion Gap - Dith dan een van jou gibbizze wat jou
tho mooi voorthê:)))
Annette
> en innie aand oppie plaas. En innie mirrel vannie nag as ek uit oppie town
> was. Pompdonkies hettie vrouens nie, ons is te veel vir een vrou
>
> Piet Posdonkie
>
>
>> Kekkelbek wrote in message
> news:3bf50b21.0@news1.mweb.co.za...
>> sodat sy vrou nie weet wat hy aanvang nie??
>>
>> skryf in boodskap news:3BF5051E.1B89C59E@home.com...
>>> Piet Pompdonkie wrote:
>
>>>> As ek moet kies tussen kom en gaan
>>>> Ek reken jy weet dan waar ek staan
>>>>
>>>> Piet Freespiritdonkie
>
>>> Wat ek wil weet, is hoekom die pompdonkie so in die middel van die nag
>>> staan en pos.
>
>>> Tant Hessie Poirot
>
|
|
|
Re: Toets [boodskap #53980 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Ma, 26 November 2001 09:05 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
schreef in bericht news:3C011802.F7D64D43@home.com...
> Tant Hessie van Kandahier en Kandahar
Tant Hessie Blymaardaar
|
|
|
Re: Toets [boodskap #53988 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Ma, 26 November 2001 14:26 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Rico wrote:
> schreef in bericht ..
>> Tant Hessie van Kandahier en Kandahar
>
> Tant Hessie Blymaardaar
Same to you, Buster
Tant Hessie van die Marines
|
|
|
Re: Toets [boodskap #54016 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Di, 27 November 2001 00:05 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 26 Nov 2001 14:26:27 GMT, @home.com wrote:
>>> Tant Hessie van Kandahier en Kandahar
>> Tant Hessie Blymaardaar
>
> Same to you, Buster
>
> Tant Hessie van die Marines
Solank as Ta' Hessie net nie "you've got mail" hoor as sy haar pos
optel nie. Dis my grootste vrees as ons ook die einde van hierdie
maand moet oorskakel na Pipeline of een van die ander breëband
verskaffers wat hier rond is.
:-)
|
|
|
Re: toets [boodskap #77526 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
Vr, 09 Mei 2003 19:23 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 9 May 2003 20:52:20 +0200, "Tobie" wrote:
Dit doen jy nie hier nie maar by soc. culture.south-africa.toets,
Tobie
DD
|
|
|
Re: toets [boodskap #77529 is 'n antwoord op boodskap #77526] |
Sa, 10 Mei 2003 03:28 |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Toet-toet...
"DD" skryf in boodskap news:9tvnbv49ko7n7rucgjag7q1vf6nfi97kfv@4ax.com...
> On Fri, 9 May 2003 20:52:20 +0200, "Tobie" wrote:
>
>
> Dit doen jy nie hier nie maar by soc. culture.south-africa.toets,
> Tobie
>
> DD
>
|
|
|
|
Re: Toets [boodskap #88258 is 'n antwoord op boodskap #12640] |
So, 14 Desember 2003 07:13 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se piekel
en jou dame kook jou dimple?:)
Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
volgende jaar aan die beurt.
--
Annette
"Spencer" skryf in boodskap news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook met my
> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>
>
> "DD" wrote in message
> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>
>> 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>> iets te sê het hier nie.
>>
>> DD
>>
>
|
|
|
Re: Toets [boodskap #88260 is 'n antwoord op boodskap #88258] |
So, 14 Desember 2003 07:29 |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dave het jy my mail ontvang,het dit jou gehelp?
Paul
"Annette" skryf in boodskap news:brh2s5$j55$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nou is ek lekker in die war. Die Duitse kanibaal kook sy slagoffer se piekel
> en jou dame kook jou dimple?:)
> Noudat ek deur Pa se Dimples gewerk het, is die 12 bottels Glenfiddich
> volgende jaar aan die beurt.
>
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:41UCb.28740$VV6.663312@news.xtra.co.nz...
>> Help my eerder Dave. Hoe slaag ek hierdie toets? My dame het gekook met my
>> Dimple. Hoe moet ek dit hanteer?
>>
>>
>> "DD" wrote in message
>> news:bm0otvc9ols934lpd12sqktes919fiq27p@4ax.com...
>>>
>>> 'n Toets, want dit is onmoontlik dat niemand
>>> iets te sê het hier nie.
>>>
>>> DD
>>>
>>
>
|
|
|