Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spy
spy [boodskap #128836] Do, 26 Desember 2019 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Spy.
'n Spy.
spy
Afbreking: spy


Selfstandige naamwoord: spy
Meervoud: spye
Verkleinwoord: spytjie
Meervoud van verkleining: spytjies

Betekenis:
• 'n Pen of wig wat masjienonderdele bymekaar hou.

Gebruik:
• Die spy aan die as verhoed dat die wiel uitgly.

Wisselvorm:
• spie

Afgelei:
• klepspy

Vertaling:
Engels: pin, peg, wedge, cotter
Nederlands: spie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klep
Volgende onderwerp: openbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 04:38:11 MGT 2024