Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duisendpoot
duisendpoot [boodskap #127926] Sa, 05 Oktober 2019 13:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duisendpoot.
'n Duisendpoot.
duisendpoot
Afbreking: dui•send•poot
Samestelling: duisend + poot


Selfstandige naamwoord: duisendpoot
Meervoud: duisendpote
Verkleinwoord: duisendpootjie
Meervoud van verkleining: duisendpootjies

Betekenis:
• 'n Insek met baie pote wat amper soos 'n wurm lyk, klas Diplopoda.

Gebruik:
• 'n Duisendpoot kan homself oprol as hy gevaar bespeur.

Sinoniem:
• songololo

Vertaling:
Engels: millipede, centipede
Nederlands: miljoenpoot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duim
Volgende onderwerp: duiwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 11:01:24 MGT 2024