Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » objektief
objektief [boodskap #127603] Vr, 30 Augustus 2019 06:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
objektief
Afbreking: ob•jek•tief


Byvoeglike naamwoord: objektief
Vergrotende trap: objektiewer
Oortreffende trap: objektiefste
Attributief: objektiewe
Partitief: objektiefs

Betekenis:
• Beïnvloed deur feite en nie deur persoonlike menings, belange of idees nie. Neutraal, onpartydig en onbevooroordeeld. Waarneembaar en bevestigbaar.

Gebruik:
• Die kommissie se verslag oor die gebeure blyk objektief te wees.

Antoniem:
• subjektief

Verwant:
• objektiwiteit

Afkorting:
• obj.

Vertaling:
Engels: objective
Nederlands: objectief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subjektief
Volgende onderwerp: baas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jul 07 00:30:51 MGT 2024