Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierbo
hierbo [boodskap #127281] Ma, 29 Julie 2019 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierbo
Afbreking: hier•bo
Samestelling: hier + bo




Bywoord: hierbo

Betekenis:
• Bokant die plek waar die spreker is; bo dit, bo hierdie.

Gebruik:
• Wie woon in die woonstel hierbo?

Antoniem:
• hieronder

Vertaling:
Engels: up here, above, overhead
Nederlands: hierboven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfvernietiging
Volgende onderwerp: hieronder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:11:47 MGT 2024