koerante [boodskap #127275] |
So, 28 Julie 2019 20:58 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 19505 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Koerante op 'n winkelrak.
koerante
Afbreking: koe•ran•te
Selfstandige naamwoord: koerant
Meervoud: koerante
Verkleinwoord: koerantjie
Meervoud van verkleining: koerantjies
Betekenis:
• Meervoud van koerant; meer as een koerant. Gereelde publikasies wat op aktuele en nuusgebeure fokus.
Gebruik:
• Die seun verkoop koerante.
Vertaling:
Engels: newspapers, gazettes, journals
Nederlands: kranten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|