Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enigiets
enigiets [boodskap #127271] So, 28 Julie 2019 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enigiets
Afbreking: enig•iets
Samestelling: enig + iets



Voornaamwoord: enigiets

Betekenis:
• Iets van watter aard ook al. Enige ding, ongeag wat.

Gebruik:
Enigiets kan dit veroorsaak.

Verwant:
• enigiemand

Vertaling:
Engels: anything
Nederlands: iets, wat dan ook

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesig
Volgende onderwerp: straat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 09:25:58 MGT 2024