Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » addisioneel
addisioneel [boodskap #127182] Ma, 22 Julie 2019 17:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
addisioneel
Afbreking: ad•di•sio•neel




Byvoeglike naamwoord: addisioneel
Attributief: addisionele

Betekenis:
• Iets wat bygevoeg is.

Gebruik:
• Die item is addisioneel tot wat bestel is.

Sinoniem:
• aanvullend
• bykomend
• toegevoeg

Vertaling:
Engels: additional
Nederlands: additioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vas
Volgende onderwerp: addisionele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:10:42 MGT 2024