Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sardien
sardien [boodskap #127093] Di, 16 Julie 2019 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19505
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sardientjies
Sardientjies
sardien
Afbreking: sar•dien



Selfstandige naamwoord: sardien
Meervoud: sardiens
Verkleinwoord: sardientjie
Meervoud van verkleining: sardientjies

Betekenis:
• 'n Klein silwerkleurig vissie, Sardina pilchardus, wat op groot maak ingemaak word.

Gebruik:
• 'n Sardien kan 'n lengte van 25 sentimeter bereik en tot 15 jaar oud word.

Afgelei:
• sardienblik
• sardienloop

Vertaling:
Engels: sardine
Nederlands: sardien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: igtioloog
Volgende onderwerp: inskrywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:20:30 MGT 2024