Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » x
x [boodskap #126945] Sa, 06 Julie 2019 21:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20276
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n X in gebaretaal.
'n X in gebaretaal.
x
Afbreking: x
Uitspraak: /ɛks/



Selfstandige naamwoord: x
Meervoud: x'e
Verkleinwoord: x'ie
Meervoud van verkleining: x'ies

Betekenis:
• Die vier-en-twintigste letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: 24ste.
• Teken vir 'n soen.
• Romeinse 10 (slegs hoofletter).

Gebruik:
X kom tussen W en Y.
• Ons sit in ry X.
• Ek is lief vir jou. xxx
XI = 10+1 = 11

Sinoniem:
• X-ray (NAVO-spelalfabet)

Afgelei:
• x-straal

Vertaling:
Engels: x
Nederlands: x

Nota:
• X met skryftekens: Ẋẋ Ẍẍ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: w
Volgende onderwerp: y
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:31:28 MGT 2024