Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » n
n [boodskap #126936] Sa, 06 Julie 2019 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n N in gebaretaal.
'n N in gebaretaal.
n
Afbreking: n
Uitspraak: /ɛn/



Selfstandige naamwoord: n
Meervoud: n'e
Verkleinwoord: n'etjie
Meervoud van verkleining: n'etjies

Betekenis:
• Die veertiende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: veertiende.

Gebruik:
N kom tussen M en O.
• Ons sit in ry N.

Sinoniem:
• November (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: n
Nederlands: n

Nota:
• N met skryftekens: Ńń Ňň Ññ N̈n̈ Ṅṅ Ņņ Ṋṋ Ɲɲ Ŋŋ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: m
Volgende onderwerp: o
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:21:38 MGT 2024