Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » g
g [boodskap #126929] Sa, 06 Julie 2019 20:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n G in gebaretaal.
'n G in gebaretaal.
g
Afbreking: g
Uitspraak: /χɪə/



Selfstandige naamwoord: g
Meervoud: g's
Verkleinwoord: g'tjie
Meervoud van verkleining: g'tjies

Betekenis:
• Die sewende letter van die alfabet.
• Aanduiding van rang of plek: sewende.
• Die afkorting vir gram.

Gebruik:
G kom tussen F en H.
• Ons sit in ry G.
• Die resep benodig 8 g koeksoda.

Sinoniem:
• Golf (NAVO-spelalfabet)

Vertaling:
Engels: g
Nederlands: g

Nota:
• G met skryftekens: Ĝĝ Ǧǧ Ğğ Ġġ G̃g̃ Ģģ Ƣƣ Ɠɠ Ɣɣ

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: f
Volgende onderwerp: h
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 17:25:05 MGT 2024