Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hierin
hierin [boodskap #126391] Wo, 05 Junie 2019 05:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20260
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hierin
Afbreking: hier•in
Samestelling: hier + in



Voornaamwoord: hierin

Betekenis:
• In dit wat genoem is.

Gebruik:
• Die Kruger-telegram is na die Jameson-inval deur die Duitse keiser aan pres. Kruger gestuur. Hierin wens hy Kruger geluk met die suksesvolle afweer van die inval.

Vertaling:
Engels: in this, in here, herein
Nederlands: hierin

Nota:
• Hierin kan vas (as een woord) of los ("hier in", twee woorde) geskryf word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olik
Volgende onderwerp: swaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 25 15:13:49 MGT 2024