Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Nuus
|
|
|
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97883 is 'n antwoord op boodskap #97861] |
Wed, 08 September 2004 14:22 |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: October 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Plato skryf:
> Katryn, jy het steeds nie gesê wat was fout met my reaksie toe jy my
> beskuldig het dat ek Paul is nie. Jy kan nie net sê iemand weet niks en
> dan dit nie staaf nie. Wel, ten minste nie met goed so konkreet soos
> rekenaars nie. Wat was fout met my reaksie? Waar het ek dit uit die mou
> laat glip dat ek nie IT kennis het nie?
Eerstens, jy dig dinge toe aan my wat ek nooit gesê het nie. Staak
dit.
As jy werklik belangstel. Hier is iets om oor te dink en vir jou om
verder te gaan bestudeer indien jy belangstel.
Onthou dat ek spesifiek na " NNTP-Posting-Host" verwys het. Jy
antwoord:
" Daar is twee hoof NNTP servers in SA. news.is.co.za / news.saix.net
Ek gebruik beide... PING bietjie die news.is.co.za server en kyk wat
kry jy... NNTP is die nuus protokol vir 'n nuusgroep bediener
terloops."
Eerstens wys dit vir my dat jy clueless is oor die verskil tussen NNTP
(wat 'n protokol is), en NNTP-Posting-Host wat 'n header is.
Hierdie header is gewoonlik (nie altyd nie, want soms word daar van
relays gebruik gemaak), maar gewoonlik is dit die privaat adres wat
aan jou rekenaar gekoppel is.
So, in opsomming - die NNTP-Posting-Host dui 9 uit 10 keer die
gebruiker se privaat adres, maar daar is die uitsondering waar
nuusbedieners van relays gebruik maak, en aangesien daardie relay
stasie dan die enigste is wat direk aan die Internet gekoppel is, sal
mens daardie IP adres sien.
Selfs in hierdie gevalle, moet mens bewus wees dat die
NNTP-Posting-Host address is nogsteeds nie die address van die nuus
NNTP bediener nie, en dit is ook nie die host IP nie, maar wel die
adres van die relay station.
'n Ander foutiewe redenasie was jou arrogante beterweterige reaksie
van "ek gebruik dinamiese IP". Almal weet dat DHCP deesdae verkies
word bo statiese adresse.
Maar het jy geweet dat in meeste gevalle sal jy maar nogsteeds
dieselfde IP behou vir baie lang periodes, want meeste providers
release nie die IP gereeld nie. My provider (charter en voorheen
@Home) maak ook gebruik van DHCP, en my IP adres is nog die heeltyd
dieselfde. Vir meer as 5 jaar al.
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97886 is 'n antwoord op boodskap #97880] |
Wed, 08 September 2004 15:06 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So vis jy.....jy is die een wat homself bekendstel. Ek het geen begeerte
om my wel en weë aan jou bekend te maak nie, want ek dink nie dit dien nie
die doel van hierdie ng nie. Jy, daarenteen, IK-lose, dink mos hierdie is
'n Sonskynhoekie waar jy vryers, of iets, kan optel. Dalk wil jy met
iemand gesels om die newels so 'n bietjie te lig? Ek wil jou nie ken nie,
ek wil nie weet hoe lyk jy nie, ek wil nie weet of jy 'n suiplap, druggie,
moffie, of wat ook al is nie. Shit, moet ek dit vir jou in groot letters
ksryf as die ou brilletjie nie meer lekker werk nie?
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:k74uj0diflc2oqdgdv1e93gc7skqh6qdk3@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 16:09:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> jou sien ek
>> niks, net lafaard....
>
> So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
> was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou.
>
> Was jy regtig in die army?
> Is dit nie dalk dieselfde soort storie as daai boek wat jy geskryf
> het, daai Springbok-span vir wie jy gespeel het en daai werk wat jy as
> 'n veiligheidspolisieman gedoen het nie?
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus (Plato se IT kennis) [boodskap #97893 is 'n antwoord op boodskap #97891] |
Wed, 08 September 2004 16:43 |
Plato
Boodskappe: 630 Geregistreer: July 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sjoe maar dit is een reuse aanname daai! Jy is die een wat eerste my
kennis bevraagteken en dan as ek jou foute uitwys dan raak jy kranklik
ongelukkig en noem my name. Ek dink nie dit is vreeslik groot van jou
nie juffie. Jy is die een wat jou boutjies wip, nie ek nie. Ek is nou 'n
dikkop, snotseun, beterweterige, etc Afrikaner. Wat het Afrikaner
hiermee uit te waai vra ek jou? Kan mens nie sommer net 'n dikkop,
snotseun, beterweterige, etc mens wees nie? Wat het jou nou genoodsaak
om so kras te wees. Is dit nie maar dieselfde as rassisme nie?
Ek verstaan jou nie. Iemand stry met jou (op 'n goeie voet) en nou gooi
jy hom/haar toe onder snedige aanmerkings wat daarop gemik is om te
krenk. Dis lelik man!
Groete
Plato
Katryn wrote:
> Plato skryf:
>
>
>> En in die vervolg leer tog om eenvoudige net bevele soos WHOIS en PING
>> te gebruik want jou ROM tree meestal maar op soos RAM want mens moet
>> elke keer vir jou oorvertel wat jy moet weet. Jy is seker maar 'n 386 in
>> 'n 686 wêreld...
>
>
> Plato, ek stel voor dat jy in die vervolg maar eerder Langenhoven se
> wyse raad moet volg: Le"e vat maak toe jou kraan dan sien hulle jou
> dalk vir 'n volle aan."
> Soos Lou sou sê...
>
> Moenie terme probeer uitgooi hier en dink dit beindruk nie, ou seunie.
> Ek speel al baie lank met rekenaars. En weet dalk net so effe meer as
> wat jy mag dink.
>
> En nou is ek klaar met jou. Daar is beter dinge om te doen as om met
> 'n snotneus beterweterige, hardkoppige dikkop Afrikaner te probeer sin
> praat.
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97913 is 'n antwoord op boodskap #97760] |
Thu, 09 September 2004 06:38 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:v8vqj0laa86h80conggs8a52p7qchf6bta@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 07:16:33 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Vrywillig onttrek?
> He, he... ----Daar is iets soos 'n onnosele geggiggel ook.....................
>
> Dit was so ja, maar ou beesblaas, maar as jy die feite in die gesig
> kyk sal jy onthou dat alles oor was. Dat daar nie meer geld was nie.
-----Jy praat op twee verskillende vlakke tegelyk want jy het duidelik nie
'n diepte insig van enige van die twee onderwerpe nie. Jy glo jou
werklikwaar die stront wat julle in die koerante vir die publiek opdis. As
jy werklik glo dat die SA weermag sy eindpunt bereik het, dan is jy 'n
groter sot as wat ek dink. En 'n onnosel een daarby ook. Probeer in jou
stuipe-brein tog bietjie indink wat sou gebeur het as die generalestaf
besluit het om die land militêr oor te vat en 'n burgeroorlog te begin?
Het jy enige idee hoeveel mense sou gesterf het? Plaas dat jy op jou knieë
staan en dankie sê vir die redelikheid van proffesionele mense om die
gematigde pad te vat, staan jy en kak skiet oor dinge net om jou bek oop te
maak.
> Dat die soldate op die punt was om te rebelleer teen
> oproep-instruksies en dat die vyand nie naastenby verslaan was nie.
-----Rebelleer waar? Weereens dinge wat julle in die koerante die publiek
probeer wysmaak het.
>
> Daar is toe besluit om vrywillig te onttrek, ja.
------Uit SWA? Natuurlik. Na 23 jaar se binnelandse vrede waarin die
politiek 'n kans gekry het om sy ding te doen, het die SA weermag 'n
vrywillige en STRATEGIESE onttrek gedoen. In watter standerd is jy?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97922 is 'n antwoord op boodskap #97759] |
Thu, 09 September 2004 07:22 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:b6vqj0huj26hvj9olikfp1kcbfs0jce55u@4ax.com...
> On Tue, 7 Sep 2004 07:17:55 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
> Nou se my nou, waddefok het jy reggekry met jou oorlog?
-----Kom ek vertel vir jou: Politiek is 'n magspel, die behoort jy te
weet. Die SA weermag het sy ontstaan gehad bloot in lyn met die prosedure
vanuit die Statebond, ens. Die Wêreldoorloë is baklei saam met die
'vriendelikes' en die Weermag daarna tot en met 1966 was eintlik maar so-so.
Toek om die eerste insypeling van terroriste en die spel begin. Die
Weermag maak rug styf en bied weerstand teen terrorisme en ontwikkel die
wapentuig nodig om dit te doen. Groter moondhede raak betrokke en die SA
weermag moet beter gaan om saam te speel en ontwikkel tot die sterkste
weermag in Afrika. Sy filiale raak baie sterk wapenverskaffers in die
bedryf en word een van die grootste werkgewers in die land. Lees in een
reël: 'n magtige organisasie wat jy nie sommer net wegskuif in enige
politieke argument nie.
Aan die anderkant was daar die ANC, Swapo, ens. wat gedruk het vir
bevryding van die swart kiesers. Dmv van terreur het hulle 'n magsposisie
bereik waar die regering van die dag na hulle moes luister. Daar is vir
jare deur die regering van toe gestorie dat hulle nie met terroriste
onderhandel nie en uiteindelik kom FW aan bewind [nie heel toevallig nie] om
'n gematigder front aan te bied. Die skrif was aan die muur. Alles wat
probeer is om die binnelandse situasie te beredder het nie gewerk nie en
hulle sou moes met die ANC onderhandel vir 'n skikking. Maar hoe?
Die antwoord was eenvoudiger as wat gedink was. Haal vir Mandela en
sy trawante uit die tronk uit, maar voor jy hom toelaat om in die publiek te
kom, lig hom in oor die werklikheid van die situasie ivm met die weermag.
Sien, gewone mense is geneig om 'n weermag te sien in die vorm van skiet met
gewere en rondry met pantserkarre en tenks. Of so 'n kannonetjie of twee w
at geskiet word [jy sal weet!], maar in werklikheid, as daar met 'n direkte
oorlog teen die ANC begin sou word, sou duisende, duisende mense gesterf
het. Meer as wat jy jouself kan indink. DIT, meer as iets ander het
Mandela en sy mense laat besef hierdie spel is veel ernstiger as net bloot
'n bom of 'n AK47 hier en daar. Gelukkig het hulle rede gesien en die
onderhandelinge het begin.
Vra my weer daardie vraag: Waddefok het ons reggekry met ons oorlog?
Jy kan slegs onderhandel uit 'n posisie van mag uit. As jy dit nie kan
verstaan nie sien ek swarigheid vir jou. Die lewe gaan oor vraag en
aanbod. As jy niks het om te bied nie....wel? Dis hoekom jy nog steeds
by Beeld is!
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97924 is 'n antwoord op boodskap #97804] |
Thu, 09 September 2004 07:30 |
PietR
Boodskappe: 3341 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mooi stadig: J Y H E T D I T A A N J O U S E L F G E D O E N.....moet
nou nie by my kom tjank oor jou eie foute nie.
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s6grj0pho2i3loanqphfc3lp0jjvbc03l3@4ax.com...
>
> Vir 'n "soldaat" is jy darem 'n vet lafaard.
>
> Jy hou aan om my werkgewer in te sleep by argumente en weier om te se
> waar jy werk sodat ek dit ook kan doen met jou.
>
>
>
>
>
> On Tue, 7 Sep 2004 13:32:29 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>>
>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:ip4rj0lnctj9urio3ni3o3mkdt0uc3akv2@4ax.com...
>>> On Tue, 7 Sep 2004 11:07:31 +0100, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> Ek onthou hulle. Sommige is dood. Ander se koppe is nie lekker nie.
>>> Nou nog nie.
>> ----Nou wat's jou verskoning vir jou toestand?
>
>>> Maar kom ons kyk wat die OORLOG gemaak het, want dis waaroor ons
>>> praat.
>
>>> In die jare 70 het 'n land soos Australie sy geld in infrastruktuur en
>>> opvoeding bele. Vandag is hy 'n ryk land.
>> -----En jy dink Australië het nie 'n weermag nie? 'n Heel goeie een!
>>
>>> Suid-Afrika, wat in daardie stadium ryker as Australie was, het gekies
>>> om oorlog te maak en onderdrukkende politiek te bedryf. Al die geld
>>> wat ons gekry het toe een Rand in 1980 1dollar 20 Amerikaanse sent
>>> gekos het, is weggeskiet deur PW en sy generaals.
>> ------In SA sit jy met 80% ekonomiesebedelaars en 20% wat inbring.
>> Australië het nie daai wanbelans nie.
>
>>> Enige ekonoom sal vir jou se 'n oorlog is loshande die kakste ding wat
>>> jy finansieel gesproke kan maak.
>>> Jy onttrek mense uit die arbeidsmark
>>> Jy skiet belastinggeld weg - en anders as ander aanwendings, kry jy
>>> geen positiewe terugkeur op 'n bom want onplof nie. Dis geld weggepis.
>>> En bomme kos duur.
>>> In die derde plek donner jy jou land se moraal op en verskuif jy die
>>> aandag na haat in plaas van om dinge op te bou.
>> -------Snaaks hoe lande ontwikkel het na die mense so bietjie 'skoongemaak'
>> is? Dink jy nie Afrika kan ook doen met so 'n snoei nie. Dink net, al
>> die ou kak kan jy uitsny en vervang met nuwes. En dit skep werk!
>
>>> In Suid-Afrika se geval is miljarde rande weggeskiet in Suidwes,
>>> Angola en selfs in Mosambiek.
>> --------Lekker, ou ammunisie en misiele moet gebruik word voor hul
>> vervaldatums verby is. Ons mog nie Die Beeld looi nie, so Angola was
>> tweede beste.
>
>>> Dis geld wat Australie gebruik het om paaie te bou, telekommukasie te
>>> ontwikkel skole te bou ens.
>> -------Hul opvoedingbegroting is wel groter as hul verdedigingsbegroting,
>> maar Australië het deelgeneem aan alle oorloë waar die Souties in was.
>
>>> In Angola en Mosambiek is infrastrukture opgefok met die oorlog met
>>> die gevolg dat daardie land vandag nog grootliks arm opgedonnerde
>>> plekke is wat hoofsaaklik misdaad na SA toe uitvoer. Maar dit moes
>>> eintlik ons trading partners gewees het.
>> -------Foeitog, dink jy rêrig die spul in Angola sou op hul eie kon vrede
>> bereik? Toe SA in Angola in is, was die oorlog al jarre aan die gang.
>
>>> Angola met sy olie en minerale rykdom moes die koper van die selfone
>>> gewees het wat in SA vervaardig word. Maar die oorlog het die land
>>> opgefok met die gevolg dat ons nie vandag selfone in SA vervaardig nie
>>> en niks aan Angola verkoop nie. Sulke dinge.
>> -------Nou praat jy tog kak net om jou tong te hoor flap. Jy's nou net
>> soos Oom Sam wat vir dese en gene vertel van hoe hulle [dankie vader tog net
>> Swapo! nie ons nie] met ons koper helikopters gaan bou. Dalk moet jy eers
>> net uitvind of jy en Sipho die tegnologie kan verstaan om die selfoon te
>> bou?
>
>>> Wat betref jou redelik selfbejammerende intro - as jy twee jaar in die
>>> weermag nodig het om 'n ordentlike mens te word, het jy probleme. Die
>>> meeste mense word ordentlike mense oor hulle goed grootgemaak is.
>> ------Ag foeitog, as jy nie kan verstaan dat swaarkry en dissipline karakter
>> bou nie, is dit seker nie snaaks hoekom ek oor joune sit en wonder nie?
>>
>>> Daar is by the way 'n hele geslag Suid-Afrikaners daar buite wat glad
>>> nie army toe was en fokken goed doen. Hulle speel vir die Springbokke
>>> rugby, werk as advokate, is wiskundiges, raak multi biljoeners in die
>>> IT bedryf, is dokters ens. ens.
>> ------Niemand het gesê weermagopleiding is 'n vereiste nie, maar oor die
>> algemeen is dit beter vir 'n meer parate burger van die land. Presies die
>> teenoorgestelde van jou.....dit behoort jou te oortuig.
>
>>> Daar was toevallig ook 'n geslag VOOR dienslig (wat maar middel jare
>>> 60 begin is) wat die fokken land gevestig het. Of wil jy se die
>>> enigste geslag Suid-Afrikaners wat ooit iets reggekry het is jou
>>> geslag wat army toe was ???
>> ------Nee hulle is die bliksems wat die hele kak apartheid-teorie uitgedink
>> het en toe in vet kantore gesit en sigare rook het terwyl die volgende
>> geslag hulle kak vir hulle probeer reg baklei. Dalk as hulle
>> weermagopleiding gehad het so hulle meer rasioneel oor die ding kon dink?
>
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Goeie Nuus [boodskap #97937 is 'n antwoord op boodskap #97886] |
Thu, 09 September 2004 09:58 |
Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou?
On Wed, 8 Sep 2004 16:06:20 +0100, "Suidwester"
wrote:
> So vis jy.....jy is die een wat homself bekendstel. Ek het geen begeerte
> om my wel en weë aan jou bekend te maak nie, want ek dink nie dit dien nie
> die doel van hierdie ng nie. Jy, daarenteen, IK-lose, dink mos hierdie is
> 'n Sonskynhoekie waar jy vryers, of iets, kan optel. Dalk wil jy met
> iemand gesels om die newels so 'n bietjie te lig? Ek wil jou nie ken nie,
> ek wil nie weet hoe lyk jy nie, ek wil nie weet of jy 'n suiplap, druggie,
> moffie, of wat ook al is nie. Shit, moet ek dit vir jou in groot letters
> ksryf as die ou brilletjie nie meer lekker werk nie?
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:k74uj0diflc2oqdgdv1e93gc7skqh6qdk3@4ax.com...
>> On Tue, 7 Sep 2004 16:09:50 +0100, "Suidwester"
>> wrote:
>> > jou sien ek
>>> niks, net lafaard....
>> So, naamlose, laat ons dit nou mooi uitle: OMdat jy teen apartheid
>> was, het jy mense gaan doodskiet om apartheid in stand te hou.
>> Was jy regtig in die army?
>> Is dit nie dalk dieselfde soort storie as daai boek wat jy geskryf
>> het, daai Springbok-span vir wie jy gespeel het en daai werk wat jy as
>> 'n veiligheidspolisieman gedoen het nie?
|
|
|
|
Bladsye (6): [ 4 ] |
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Wed Jan 22 01:00:43 UTC 2025
|