Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skies Jonas,
Skies Jonas, [boodskap #80156] So, 06 Julie 2003 16:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
wen:))
Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.

Annette
Re: Skies Jonas, [boodskap #80182 is 'n antwoord op boodskap #80156] Ma, 07 Julie 2003 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
Volgende jaar maak ons weer so...
(Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
tepel ? ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
> wen:))
> Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
> plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>
> Annette
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80183 is 'n antwoord op boodskap #80182] Ma, 07 Julie 2003 04:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
> Volgende jaar maak ons weer so...
> (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
> tepel ? ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>> wen:))
>> Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>> plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80184 is 'n antwoord op boodskap #80183] Ma, 07 Julie 2003 05:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
so bang?

"Annette" skryf in boodskap news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
> Annette
>
> "Jonas" skryf in boodskap news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>> Volgende jaar maak ons weer so...
>> (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
>> tepel ? ;-))
>> "Annette" skryf in boodskap news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>> wen:))
>>> Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>> plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80186 is 'n antwoord op boodskap #80184] Ma, 07 Julie 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie wat jou probleem is nie - is jy bang vir 'n tepel?:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:beavoo$ntt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
> Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
> so bang?
> "Annette" skryf in boodskap news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
>> Annette
>>
>> "Jonas" skryf in boodskap news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>>> Volgende jaar maak ons weer so...
>>> (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
>>> tepel ? ;-))
>>> "Annette" skryf in boodskap news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>>> wen:))
>>>> Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>>> plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80194 is 'n antwoord op boodskap #80186] Ma, 07 Julie 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - vir 'n spinnekop ...

"Annette" skryf in boodskap news:beb5sj$34ui2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet nie wat jou probleem is nie - is jy bang vir 'n tepel?:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:beavoo$ntt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
>> Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
>> so bang?
>> "Annette" wrote in message
>> news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
>>> Annette
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>>>> Volgende jaar maak ons weer so...
>>>> (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
>>>> tepel ? ;-))
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>>> > wen:))
>>>> > Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>>> > plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80202 is 'n antwoord op boodskap #80194] Ma, 07 Julie 2003 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie warrie nie - spinnekoppies is gelukkig - ek maak nooit een dood nie -
jy moet net bangerig wees vir die wat ietsie rooi wys.:))
Eintlik behoort alle mans vrekbang vir 'n tepel te wees - dit lei hulle in
die versoeking:))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Jonas" skryf in boodskap news:bebec0$2tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - vir 'n spinnekop ...
> "Annette" wrote in message
> news:beb5sj$34ui2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek weet nie wat jou probleem is nie - is jy bang vir 'n tepel?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:beavoo$ntt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
>>> Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
>>> so bang?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>>>> > Volgende jaar maak ons weer so...
>>>> > (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op haar
>>>> > tepel ? ;-))
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>>> > > wen:))
>>>> > > Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>>> > > plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Skies Jonas, [boodskap #80262 is 'n antwoord op boodskap #80202] Di, 08 Julie 2003 03:55 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En glo my - ek verlei maklik ...

"Annette" skryf in boodskap news:bebma0$3bcg0$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie warrie nie - spinnekoppies is gelukkig - ek maak nooit een dood nie -
> jy moet net bangerig wees vir die wat ietsie rooi wys.:))
> Eintlik behoort alle mans vrekbang vir 'n tepel te wees - dit lei hulle in
> die versoeking:))
>
> Annette
>
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Jonas" wrote in message
> news:bebec0$2tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee - vir 'n spinnekop ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:beb5sj$34ui2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek weet nie wat jou probleem is nie - is jy bang vir 'n tepel?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:beavoo$ntt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Dis net moeilik om tussen tepel en spinnekop te onderskei...
>>>> Is daar nie 'n spinnekop met die naam "black widow" nie - of hoekom raak ek
>>>> so bang?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:beasmu$2sct4$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Natuurlik:!! Ek dink dit was pragtig!!
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:beaqm8$ksd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Toemaar Annette - ek het darem geld op die Doodsnikke gewen...
>>>> > > Volgende jaar maak ons weer so...
>>>> > > (Het jy die foto van die meisie by Geyville gesien met die spinnerak op
>>>> > haar
>>>> > > tepel ? ;-))
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:be9imm$2jud3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ek het bietjie vergeet om jou te laat weet die gunsteling gaan die July
>>>> > > > wen:))
>>>> > > > Het self darem 'n ou geldjie gemaak, veral met die 3de plek wat R10 vir 'n
>>>> > > > plek betaal het - en ek het toe ook die swinger 3 maal geslaan.
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: ANNETTE
Volgende onderwerp: Geen kommentaar verlang - Dink net hieroor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 03:24:50 MGT 2024