Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie nuus vir Jonas.
Goeie nuus vir Jonas. [boodskap #76263] Do, 17 April 2003 13:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar gaan hierdie jaar 20 perde in die July hardloop - so jy het 'n beter
kans om iets te wen, aangesien daar dus tot 'n 4de plek uitbetaal sal word.

Annette
Re: Goeie nuus vir Jonas. [boodskap #76278 is 'n antwoord op boodskap #76263] Do, 17 April 2003 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - asseblief - waar is daai Siener nou! Hy/sy kan nou hul
reputasie(s) herwin. (NS. ......ek gee jou 50%.....)

"Annette" skryf in boodskap news:b7m900$2cioa$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar gaan hierdie jaar 20 perde in die July hardloop - so jy het 'n beter
> kans om iets te wen, aangesien daar dus tot 'n 4de plek uitbetaal sal word.
>
> Annette
>
Re: Goeie nuus vir Jonas. [boodskap #76300 is 'n antwoord op boodskap #76278] Vr, 18 April 2003 03:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy moet eerswag dat ons weet watse perde hardloop, DAN sal ek haar vra en
jou laat weet.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b7mh9i$ge$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - asseblief - waar is daai Siener nou! Hy/sy kan nou hul
> reputasie(s) herwin. (NS. ......ek gee jou 50%.....)
> "Annette" wrote in message
> news:b7m900$2cioa$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar gaan hierdie jaar 20 perde in die July hardloop - so jy het 'n beter
>> kans om iets te wen, aangesien daar dus tot 'n 4de plek uitbetaal sal
> word.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Iraq information minister cartoons where
Volgende onderwerp: Roze teksten
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 02:38:44 MGT 2024