Re: SA se flippen posdiens! [boodskap #68221 is 'n antwoord op boodskap #68220] |
Di, 05 November 2002 21:21 |
bobby's girl
Boodskappe: 139 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> En jy oorweeg seker nie
> om terug te keer na
> Suid Afrika nie, nê?
>
> DD
Didi! Jy raak darem nou rêrig sinies in jou ou dae...
So terloops, ek self het laaaankal vertroue verloor in die SA posdiens, na
al die foto's en kalenders wat my vriende in SA oor die jare vir ons gestuur
het, nooit by ons uitgekom het nie - nou faks en epos ek maar. Dis net dat
die mooi ornamente en kalenders nie so lekker deur die faksmasjien wil gaan
nie... Ek het darem my baie belangrike dokumente van SA af gekry wat my Sus
gestuur het - na 8 weke van mure uitklim. Waar daar lewe is, is daar hoop.
Ek's terug, Didi, hoop jy voel nou beter...
|
|
|
Re: SA se flippen posdiens! [boodskap #68222 is 'n antwoord op boodskap #68221] |
Di, 05 November 2002 21:52 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 6 Nov 2002 07:21:27 +1000, "me & bobby magee"
wrote:
>
>> En jy oorweeg seker nie
>> om terug te keer na
>> Suid Afrika nie, né?
>> DD
>
> Didi! Jy raak darem nou rêrig sinies in jou ou dae...
> LOL;;:-))))
>
> Ek's terug, Didi, hoop jy voel nou beter...
Welkom terug Me:-)
Nou gaan ek slaap en 'n rustige nag hê!
En môre kyk wat het jy nog te sê want
jy sal moet inhaal:-)
Sien jou môre:-)
Didi
|
|
|
Re: SA se posdiens! [boodskap #68265 is 'n antwoord op boodskap #68221] |
Wo, 06 November 2002 19:41 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
het jou familie al die botte pos probeer? :-)
Lekker om weer jou stem te hoor
--
--------------------------------------------
News & photos from Luanda
http://walk.isat.co.za
--------------------------------------------
"me & bobby magee" wrote
in message
news:vvWx9.69965$g9.197148@newsfeeds.bigpond.com...
>
>> En jy oorweeg seker nie
>> om terug te keer na
>> Suid Afrika nie, nê?
>>
>> DD
>
> Didi! Jy raak darem nou rêrig sinies in jou ou dae...
>
> So terloops, ek self het laaaankal vertroue verloor in die SA posdiens, na
> al die foto's en kalenders wat my vriende in SA oor die jare vir ons gestuur
> het, nooit by ons uitgekom het nie - nou faks en epos ek maar. Dis net dat
> die mooi ornamente en kalenders nie so lekker deur die faksmasjien wil gaan
> nie... Ek het darem my baie belangrike dokumente van SA af gekry wat my Sus
> gestuur het - na 8 weke van mure uitklim. Waar daar lewe is, is daar hoop.
>
> Ek's terug, Didi, hoop jy voel nou beter...
>
|
|
|
|
Re: SA se posdiens! [boodskap #68316 is 'n antwoord op boodskap #68266] |
Do, 07 November 2002 22:35 |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hehehe ja nee.....dit lyk vir my nog dat die borrelpos die veiligste van
almal is :o):o) hehehe
"Tobie" skryf in boodskap news:aqbrpl$ou5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> bottelpos
>
|
|
|