Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mal Mugabe en Miesies Monica ChinaMasa in Marondera
Re: vroulike Or(g)kane [boodskap #66895 is 'n antwoord op boodskap #66763] Ma, 30 September 2002 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Larrikin

Katryn wrote in
news:8dg7pu4dterkdp...@4ax.com:

> Larrikin wrote:
>

>
> Gmmff...ja, julle mans luister mos net met 'n halwe brein - ons
> gebruik darem altwee dele. So, ek neem aan jy bedoel jy het die
> "resep" aangeleer om te kan LUISTER??
> :-)
>
Jip, ek het mooi geleer - luister met EEN oor, laat dit uitgaan by
die ANDER oor, en knik hewiglik instemmend met die kop. Dit maak
mos almal gelukkig, en met Teletext mis mens gelukkig ook niks
nie...
Re: vroulike Or(g)kane [boodskap #66896 is 'n antwoord op boodskap #66895] Ma, 30 September 2002 05:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oepsie!! Jy het nog niks geleer nie!. Jy moet leer om die kop te skud, nie
te knik nie.
Annette

wrote in message
news:Xns92999D6D722AAlaughinghomenet@66.150.105.111...
> Katryn wrote in
> news:8dg7pu4dterkdp...@4ax.com:
>
>> Larrikin wrote:
>>
>
>>
>> Gmmff...ja, julle mans luister mos net met 'n halwe brein - ons
>> gebruik darem altwee dele. So, ek neem aan jy bedoel jy het die
>> "resep" aangeleer om te kan LUISTER??
>> :-)
>>
> Jip, ek het mooi geleer - luister met EEN oor, laat dit uitgaan by
> die ANDER oor, en knik hewiglik instemmend met die kop. Dit maak
> mos almal gelukkig, en met Teletext mis mens gelukkig ook niks
> nie...
>
Vorige onderwerp: C Louis Leipoldt
Volgende onderwerp: Re: Plan for evacuation of whites from South Africa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:16:27 MGT 2024