Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog uit Stoute Statistieke
Nog uit Stoute Statistieke [boodskap #47812] Wo, 08 Augustus 2001 08:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1)Gehoor die Rand se waarde is deesdae so swak, al die prostitute in
Johannesburg gaan vas uit.

2) Koos is in die bed met 'n meisie en dit gaan punt in die wind.
Op 'n kol lig sy haar arms op van pure plesier. Entoe Koos die hare onder
haar kieliebakke sien, skree hy opgewonde:"Jippie, nog twee!"

3) Gehoor van die twee moffies wat by die huis ingebreek het?
Hulle het niks gesteel nie. Hulle het net die meubels geskuif.

4) Koos is mal daaroor om sy "blou" video te rewind.
Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.

5) Wat is die vroulik van impotent?
Parralaks.

6) Vir Rennie:
Gehoor Pretoria se mans is so vinnig: meisies dink nog hulle is nie daai
soort nie, dan is hulle.

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
Re: Nog uit Stoute Statistieke [boodskap #47837 is 'n antwoord op boodskap #47812] Wo, 08 Augustus 2001 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Grahame  is tans af-lyn  Grahame
Boodskappe: 131
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:9kqusc$5vsjb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Gehoor die Rand se waarde is deesdae so swak, al die prostitute in
> Johannesburg gaan vas uit>
> 2) Koos is in die bed met 'n meisie en dit gaan punt in die wind.
> Op 'n kol lig sy haar arms op van pure plesier. Entoe Koos die hare onder
> haar kieliebakke sien, skree hy opgewonde:"Jippie, nog twee!" (VANG DIT NIE)
>
> 3) Gehoor van die twee moffies wat by die huis ingebreek het?
> Hulle het niks gesteel nie. Hulle het net die meubels geskuif.(HA HA HA HA HA)
>
> 4) Koos is mal daaroor om sy "blou" video te rewind.
> Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.(HA HA HA HA)
>
> 5) Wat is die vroulik van impotent?
> Parralaks.(HA HA HA HA HA HA HA HA )
>
> 6) Vir Rennie:
> Gehoor Pretoria se mans is so vinnig: meisies dink nog hulle is nie daai
> soort nie, dan is hulle.(HA)
>
> eK KAN NIE DAAI GESIGGIE MAAK WAT LAG NIE.
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
>
Re: Nog uit Stoute Statistieke [boodskap #47853 is 'n antwoord op boodskap #47837] Do, 09 Augustus 2001 12:20 Na vorige boodskap
Pieter Immelman  is tans af-lyn  Pieter Immelman
Boodskappe: 114
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Senior Lid
Graham, kieliebakke??? Onder die arms???
Vang jy nou???
pj

"Grahame" skryf in boodskap news:3b7199a7.0@news1.mweb.co.za...
>
> Annette wrote in message
> news:9kqusc$5vsjb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1)Gehoor die Rand se waarde is deesdae so swak, al die prostitute in
>> Johannesburg gaan vas uit>
>> 2) Koos is in die bed met 'n meisie en dit gaan punt in die wind.
>> Op 'n kol lig sy haar arms op van pure plesier. Entoe Koos die hare onder
>> haar kieliebakke sien, skree hy opgewonde:"Jippie, nog twee!" (VANG DIT
> NIE)
>>
>> 3) Gehoor van die twee moffies wat by die huis ingebreek het?
>> Hulle het niks gesteel nie. Hulle het net die meubels geskuif.(HA HA HA
HA
> HA)
>>
>> 4) Koos is mal daaroor om sy "blou" video te rewind.
>> Hy hou daarvan om te sien hoe die prostituut die geld teruggee.(HA HA HA
> HA)
>>
>> 5) Wat is die vroulik van impotent?
>> Parralaks.(HA HA HA HA HA HA HA HA )
>>
>> 6) Vir Rennie:
>> Gehoor Pretoria se mans is so vinnig: meisies dink nog hulle is nie daai
>> soort nie, dan is hulle.(HA)
>>
>> eK KAN NIE DAAI GESIGGIE MAAK WAT LAG NIE.
>>
>>
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>>
>
Vorige onderwerp: NG-Obelix:#1.
Volgende onderwerp: Namakwalandse Vrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 07:19:34 MGT 2024