Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verwerkinge
Verwerkinge [boodskap #99942] Sa, 30 Oktober 2004 14:37 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige Afrikaanse musiekverwerkings -
feitlik elke FAK-liedtjie is nou ten minste 2X verwerk.
En, hierdie verwerkings word as oorspronklik beskou...?
Re: Verwerkinge [boodskap #99947 is 'n antwoord op boodskap #99942] Sa, 30 Oktober 2004 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 07:37:06 -0700, "Jonas" wrote:

> Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige Afrikaanse musiekverwerkings -
> feitlik elke FAK-liedtjie is nou ten minste 2X verwerk.
> En, hierdie verwerkings word as oorspronklik beskou...?
>

mm, dit laat mens heel gesatureerd voel, né.
Dit is wanneer mens begin wonder hoe hoog
jou saturiseringskerf werklik is.

DD
Re: Verwerkinge [boodskap #99964 is 'n antwoord op boodskap #99942] So, 31 Oktober 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Jonas" :

> Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige ...

versadigingspunt?



PietHein

-=-
This message was posted via two or more anonymous remailing services.
Re: Verwerkinge [boodskap #99965 is 'n antwoord op boodskap #99964] So, 31 Oktober 2004 15:12 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Oct 2004 12:23:45 -0000, Anonymous-Remailer@See.Comment.Header
(PietHein) wrote:

> "Jonas" :
>
>> Ek het saturasiepunt bereik met die oneindige ...
>
> versadigingspunt?
>
>
>
> PietHein
>
> -=-
> This message was posted via two or more anonymous remailing services.
>
>
>

dik?



DD
Vorige onderwerp: Die Wit Huis se nuwe inisiatief
Volgende onderwerp: Re: A public information service to warn and educate about Ian Keith Gomeche
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 11:51:44 MGT 2024