Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » YSLIKE HAELKORRELS...
YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99899] Vr, 29 Oktober 2004 06:57 na volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
YSLIKE HAELKORRELS...
Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene,
appels en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99902 is 'n antwoord op boodskap #99899] Vr, 29 Oktober 2004 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... ag, dis boggerall, ons kry haelkorrels die gtoete van pampoene!

en nog al, in Texas kry hulle die groete van 'n huis!

"P_65" skryf in boodskap news:CRlgd.3235$d16.412711@phobos.telenet-ops.be...
> YSLIKE HAELKORRELS...
> Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
> Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
> het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene,
> appels en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
> http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99909 is 'n antwoord op boodskap #99902] Vr, 29 Oktober 2004 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dingus schreef op 29/10/2004 :
> ... ag, dis boggerall, ons kry haelkorrels die gtoete van pampoene!
>
> en nog al, in Texas kry hulle die groete van 'n huis!
>
> "P_65" wrote in message
> news:CRlgd.3235$d16.412711@phobos.telenet-ops.be...
>> YSLIKE HAELKORRELS...
>> Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
>> Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
>> het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene,
>> appels en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
>> http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg

>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com

Ek glo jy het klote as pompoene

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99911 is 'n antwoord op boodskap #99909] Vr, 29 Oktober 2004 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"P_65" wrote in message
> Dingus schreef op 29/10/2004 :
>> ... ag, dis boggerall, ons kry haelkorrels die gtoete van pampoene!
>>
>> en nog al, in Texas kry hulle die groete van 'n huis!
>>
>> "P_65" wrote in message
>> news:CRlgd.3235$d16.412711@phobos.telenet-ops.be...
>>> YSLIKE HAELKORRELS...
>>> Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
>>> Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
>>> het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene,
>>> appels en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
>>> http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg
>
>>> --
>>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
> Ek glo jy het klote as pompoene
>

Of is dit pampoene as "klote"!

...en ?n ertjie vir ?n brein!
Re: YSLIKE HAELKORRELS... [boodskap #99913 is 'n antwoord op boodskap #99899] Vr, 29 Oktober 2004 15:21 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis maar ek het gedink die hael smelt en word kleiner na dit geval het?
Gister was die berigte van duifeiers, perskes en hoendereiers? Dalk nog 'n
dag dan trek hulle al by volstruiseiergrootte?

"P_65" skryf in boodskap news:CRlgd.3235$d16.412711@phobos.telenet-ops.be...
> YSLIKE HAELKORRELS...
> Sinéad Eastes (5) van Potchefstroom met van die haelkorrels wat sy
> Woensdagmiddag opgetel het. Die haelstorm wat die dorp Woensdag getref
> het, was die felste in dekades. Haelkorrels so groot soos lemoene, appels
> en gholfballe het geval. Foto: VINCENT EASTES
> http://www.news24.com/Images/Photos/20041028230449Sinead%20E astes.jpg
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Vorige onderwerp: Interessante
Volgende onderwerp: Re: Shock Padlock - A New Anti-Theft Device
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:49:47 MGT 2024