Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die vrouens............
Die vrouens............ [boodskap #99690] Do, 21 Oktober 2004 12:47 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jan en sy vrou gaan speel kaart by Piet en sy vrou. Jan laat val per
ongeluk 'n kaart en buk onder die tafel in om die kaart van die grond af op
te tel, toe hy sien dat Jan se vrou sit met haar bene oop en sy't nie 'n
panty aan nie. Jan raak aan die hyg en gaan kombuis toe om 'n glas water
te drink om af te koel en Piet se vrou volg hom. "Het jy gehou van wat jy
sien?" vra sy.
Jan knik. Sy glimlag. "Kom môreaand na sewe, dan gaan Piet muurbal
speel. Bring R500 saam en jy gaan veel meer sien."
Die volgende aand is Jan daar met sy R500 en ry die wildeperd tot die
uiterste toe en hy gee vir haar die R500.
Later kom Piet terug. "Was Jan dalk hier?" vra hy sy vrou wat haar as
afskrik.
"J-j-aa."
"Het hy vir jou R500 gegee," wil Piet weet.
O shit, dink sy. Nou sal dit nie meer help om verder te lieg nie, hy
weet! "Ja," antwoord sy.
"Reg so," glimlag Piet. "Hy't vandag R500 by die werk by my geleen en
gesê hy kom los dit sommer vanaand by jou."
Re: Die vrouens............ [boodskap #99700 is 'n antwoord op boodskap #99690] Do, 21 Oktober 2004 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 21 Oct 2004 14:47:01 +0200, "Suidwester" wrote:

> JAN en sy vrou gaan speel kaart by Piet en sy vrou. JAN laat val per
> ongeluk 'n kaart en buk onder die tafel in om die kaart van die grond af op
> te tel, toe hy sien dat JAN SE VROU sit met haar bene oop en sy't nie 'n
> panty aan nie. JAN raak aan die hyg en gaan kombuis toe om 'n glas water
> te drink om af te koel en PIET SE VROU volg hom.
Re: Die vrouens............ [boodskap #99705 is 'n antwoord op boodskap #99700] Vr, 22 Oktober 2004 05:49 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, OK!

"DD" skryf in boodskap news:1r0gn099r505jkuleqo3772no2l90j10rj@4ax.com...
> On Thu, 21 Oct 2004 14:47:01 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> JAN en sy vrou gaan speel kaart by Piet en sy vrou. JAN laat val per
>> ongeluk 'n kaart en buk onder die tafel in om die kaart van die grond af
>> op
>> te tel, toe hy sien dat JAN SE VROU sit met haar bene oop en sy't nie 'n
>> panty aan nie. JAN raak aan die hyg en gaan kombuis toe om 'n glas water
>> te drink om af te koel en PIET SE VROU volg hom.
>
Vorige onderwerp: So Waar
Volgende onderwerp: auto-ongeval in Namibië,
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 18:10:18 MGT 2024