Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Charlize
Charlize [boodskap #99657] Wo, 20 Oktober 2004 15:18 na volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Actrice en Oscarwinnares Charlize Theron bindt samen met haar hond
'Tucker' de strijd aan tegen het dragen van bont

http://www.hln.be/hln/foto/wib/large_18015.jpg

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Charlize [boodskap #99666 is 'n antwoord op boodskap #99657] Wo, 20 Oktober 2004 19:03 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 20 Oct 2004 15:18:11 GMT, P_65 wrote:

> Actrice en Oscarwinnares Charlize Theron bindt samen met haar hond
> 'Tucker' de strijd aan tegen het dragen van bont
>
> http://www.hln.be/hln/foto/wib/large_18015.jpg

soveel jare gelede dat ek nie eens haar naam kan onthou nie,
(ek neig om te dink dat sy buitendien onbekend was)
was daar 'n betoging in Hollywood teen die gebruik van diere
in eksperimentering sowel as die gebruik van hul velle.
In die groep, draend aan 'n banier, was 'n aktrise met 'n pelsjas.
(re 'n berig in een of ander koerant daardie jare)

Volgens 'n artikel in 'n onlangse Huisgenoot, staan Suid Afrika
voor in die koor deur diere te mishandel in eksperimente.
Deur byvoorbeeld chemiese middels in hul oë te gooi sonder
enige verdowing. 'n Dier (was dit 'n perd? 'n hond?) se been
is met 'n hamer vergruis om een of ander spanning in die dier
te meet. Ek onthou nie watse dier dit was nie, omdat dit te
grillerig was om te lees, en daar nie veel tyd aan spandeer is nie.
Ondermeer is genoem deur hoeveel diere Wits universiteit
jaarliks gaan.

DD
Vorige onderwerp: Lewenskostes....en ons kla?
Volgende onderwerp: Oorgeneem uit die Engelse NG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:59:56 MGT 2024