Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nuweland....
Nuweland.... [boodskap #99504] Sa, 16 Oktober 2004 06:28 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So Annette, vandag is D-dag vir jou? Jou Cheetahs teen die blommetjies van
die WP. Gaan jy kyk? Soos dit 'n waardig Bul betaam, is ek vandag aan
die Cheetahs se kant, maar dit sal seker maar knetter. Die Vrystaat sal 'n
perfekte dag moet beleef om te wen. Dieselfde geld natuurlik vir die Leeus
ook. Dis egter baie opwindend en lekker om weer rugby te sien waar die
ouens lyk asof hulle lus is om te speel. Sal maar die biltong gereed hê
vanmiddag.............
Re: Nuweland.... [boodskap #99527 is 'n antwoord op boodskap #99504] Sa, 16 Oktober 2004 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, die Leeus het verloor, en dit reën op Nuweland. Vrystaat gaan maar
sukkel met die nat bal en die lang gras, en ek sit met rooi viennas en 'n
pot mayonaise:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4170bf91.0@news1.mweb.co.za...
> So Annette, vandag is D-dag vir jou? Jou Cheetahs teen die blommetjies van
> die WP. Gaan jy kyk? Soos dit 'n waardig Bul betaam, is ek vandag aan
> die Cheetahs se kant, maar dit sal seker maar knetter. Die Vrystaat sal 'n
> perfekte dag moet beleef om te wen. Dieselfde geld natuurlik vir die Leeus
> ook. Dis egter baie opwindend en lekker om weer rugby te sien waar die
> ouens lyk asof hulle lus is om te speel. Sal maar die biltong gereed hê
> vanmiddag.............
>
Re: Nuweland.... [boodskap #99587 is 'n antwoord op boodskap #99527] Ma, 18 Oktober 2004 06:31 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jeeaagh, man! Die sooibrand sit seker so wit rondom jou bek?

"Annette" skryf in boodskap news:ckrg51$fbu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, die Leeus het verloor, en dit reën op Nuweland. Vrystaat gaan maar
> sukkel met die nat bal en die lang gras, en ek sit met rooi viennas en 'n
> pot mayonaise:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4170bf91.0@news1.mweb.co.za...
>> So Annette, vandag is D-dag vir jou? Jou Cheetahs teen die blommetjies van
>> die WP. Gaan jy kyk? Soos dit 'n waardig Bul betaam, is ek vandag aan
>> die Cheetahs se kant, maar dit sal seker maar knetter. Die Vrystaat sal 'n
>> perfekte dag moet beleef om te wen. Dieselfde geld natuurlik vir die Leeus
>> ook. Dis egter baie opwindend en lekker om weer rugby te sien waar die
>> ouens lyk asof hulle lus is om te speel. Sal maar die biltong gereed hê
>> vanmiddag.............
>
Vorige onderwerp: Gaan WP punte verloor?
Volgende onderwerp: Veels geluk Annette en die Vrystaat...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:50:56 MGT 2024