Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wallis is Weg
Wallis is Weg [boodskap #99265] Do, 07 Oktober 2004 15:29
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die voorblad van die Europese Statistiekboek wat verlede Vrydag
vrygestel is, bestaan Wallis nie. Die prentjie van die VK op die voorblad is
sonder Wallis, en die uitgewer beweer , alhoewel hulle verskoning gemaak het
vir die weglating- hulle verkies die nuwe kunslyn so, dit maak die prentjie
soveel meer net;))

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Rensoterveld
Volgende onderwerp: Re: traditionnal music
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 11:04:20 MGT 2024