Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 3rd Degree
3rd Degree [boodskap #99105] Di, 05 Oktober 2004 19:57 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op 3RD Degree vanaand, het ek dit saam met Tony Blair geniet
toe die verslaggewer hom beskuldig van aandadigheid aan die
feit dat die Brit deur die Irakese terroriste gevange gehou word, as
gevolg van die aanval op Irak.
Sy koel wedervraag (wat natuurlik onbeantwoord gebly het) was of
die wêreld nou 'n beter plek sou wees as Irak nie aangeval is nie.

Natuurlik het hy dit effe onderstreep deur te noem hoe ondersteuning
uit Irak en Afghanistan vir die 9/11 tipe aanvalle gekom het, maar
die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
wees, as Irak nie aangeval is nie.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99112 is 'n antwoord op boodskap #99105] Di, 05 Oktober 2004 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
> wees, as Irak nie aangeval is nie.

Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.

Gloudina
Re: 3rd Degree [boodskap #99113 is 'n antwoord op boodskap #99112] Di, 05 Oktober 2004 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Oct 2004 17:43:09 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>> wees, as Irak nie aangeval is nie.
>
> Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
> wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
> moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.
>
> Gloudina
>

ek wens ek was 'n geduldige tipe mens soos Basjan.
Hy noem jou 'tannie' maar lei jou soos 'n kindjie.
Jy is slegs die tipe mens wat Bush se houding van
"onderhandel nie met terroriste nie' verwerp, en
terroriseer intussen hierdie nuusgroep.

Jy kan mos nie iemand wat uit eie land vlug
en dan in die vreemde in eie huis landstaal
verraai, se beredeneringe op dieselfde vlak
wil beskou as die van iemand soos Bush nie.

Julle skree in 'n koor dat Blair sy kant moet
bring, en sy landsgenoot moet red uit 'n hok
wat hy nie weet waar is nie. Maar nie een
van julle saamskreeuers sê hòe hy dit moet
nie.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99123 is 'n antwoord op boodskap #99112] Wo, 06 Oktober 2004 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van jy vra daai vragie vir die duisende wat gesterf het onder die
Sadam-bewind se naasbestaandes? Klink vir my of Sadam nog heelwat voor is!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:fvqdnTB0geHFif7cRVn-ig@rogers.com...
>
> "DD" skryf
>
>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>> wees, as Irak nie aangeval is nie.
>
> Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
> wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
> moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.
>
> Gloudina
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99134 is 'n antwoord op boodskap #99112] Wo, 06 Oktober 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "DD" skryf
>
>
>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>> wees, as Irak nie aangeval is nie.
>
>
> Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
> wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
> moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.
>
> Gloudina
>
>

NO WAR!
NO WAR!
WAR IS BAD!
HUG YOUR ENEMY!
SCREW BUSH!!!!
HUG OSSAMA!
SCREW BLAIR!!!!
HUG SADDAM!
SCREW OUR WESTERN CAPATILST PIG BASTARD LEADERS!
WHAT DO THEY KNOW ANYWAY?!!?
HAVE YOU HUGGED A TERRORIST TODAY?
A TERRORIST IS JUST A VIOLENT BUNNY HUGGER ANYWAY!!!!

VIVA ANC! VIVA MUGABE! VIVA NUJOMA!!! VIVA ZANU PF!!! VIVA THE
LIBERATION OF THE POOR UNEDUCATED MASSES!!! MAY THAY STAY THAT WAY SO I
AND MY COMRADES CAN GET RICH AND RETIRE IN SWITZERLAND! VIVA MUAMAR!!!!
VIVA FIDEL!!! WE HAVE BEEN RIGHT ALL ALONG!!! THE WEST IS AN EVIL MONEY
MAKING MACHINE!!! OUR PEOPLE ARE HUNGRY AND STARVING AND MISERABLE
BECAUSE OF US!!!!

ERRRMMM I MEAN THEM!!!!!

THEM!!!!! WHAAAAAAAA!!!! THOSE FILTHY BASTARDS IN EUROPE AND AMERICA!!!!
THEY KNOW SHIT ABOUT DEVELOPMENT!!!! WE KNOW HOW, WE JUST HAVEN'T GOTTEN
ROUND TO DOING IT YET!!!!

IT IS TIME CONSUMING TO PROCREATE, DON'T YA KNOW?????!!!! DEMOCRACY IS
ALL ABOUT NUMBERS, REMEMBER????

COME ON COMRADE LETS GO MARCH AGAINST THEIR WARS!!!! VIVA!!!!!
VIVA!!!!!!!!!!

VIIIIIIIIVVVVVVAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!
Re: 3rd Degree [boodskap #99135 is 'n antwoord op boodskap #99113] Wo, 06 Oktober 2004 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> On Tue, 5 Oct 2004 17:43:09 -0400, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
>> "DD" skryf


>>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>>> wees, as Irak nie aangeval is nie.

>> Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
>> wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
>> moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.

>> Gloudina

>
>
>
> ek wens ek was 'n geduldige tipe mens soos Basjan.
> Hy noem jou 'tannie' maar lei jou soos 'n kindjie.
> Jy is slegs die tipe mens wat Bush se houding van
> "onderhandel nie met terroriste nie' verwerp, en
> terroriseer intussen hierdie nuusgroep.
>
> Jy kan mos nie iemand wat uit eie land vlug
> en dan in die vreemde in eie huis landstaal
> verraai, se beredeneringe op dieselfde vlak
> wil beskou as die van iemand soos Bush nie.
>
> Julle skree in 'n koor dat Blair sy kant moet
> bring, en sy landsgenoot moet red uit 'n hok
> wat hy nie weet waar is nie. Maar nie een
> van julle saamskreeuers sê hòe hy dit moet
> nie.
>
> DD
>
>
>

Mooi gestel DD....
Re: 3rd Degree [boodskap #99136 is 'n antwoord op boodskap #99105] Wo, 06 Oktober 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Doen jouself 'n guns, en kyk Fahrenheit 9/11 en dan praat ons weer oor die
kammakstige "war on terror".

Elaine

"DD" wrote:

> Natuurlik het hy dit effe onderstreep deur te noem hoe ondersteuning
> uit Irak en Afghanistan vir die 9/11 tipe aanvalle gekom het, maar
> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
> wees, as Irak nie aangeval is nie.
>
> DD
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99154 is 'n antwoord op boodskap #99134] Wo, 06 Oktober 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> HAVE YOU HUGGED A TERRORIST TODAY?
> A TERRORIST IS JUST A VIOLENT BUNNY HUGGER ANYWAY!!!!
>
> VIVA ANC! VIVA MUGABE! VIVA NUJOMA!!! VIVA ZANU PF!!!
> COME ON COMRADE LETS GO MARCH AGAINST THEIR WARS!!!! VIVA!!!!!
> VIVA!!!!!!!!!!
>
> VIIIIIIIIVVVVVVAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!

Skree 'n klein ou meisietjie met sproete, wat voorgee
dat sy 'n man is, wat nie eens Engels reg kan spel nie,
maar dink dis grênd om op Engels te praat, en wat
nie genoeg het om te doen nie, al sê hy daar is net
twintig van hulle in die land.

Penkop van die Derde Republiek
Re: 3rd Degree [boodskap #99177 is 'n antwoord op boodskap #99136] Wo, 06 Oktober 2004 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote:
> Doen jouself 'n guns, en kyk Fahrenheit 9/11 en dan praat ons weer oor die
> kammakstige "war on terror".
>
> Elaine
>
> "DD" wrote:
>
>
>> Natuurlik het hy dit effe onderstreep deur te noem hoe ondersteuning
>> uit Irak en Afghanistan vir die 9/11 tipe aanvalle gekom het, maar
>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>> wees, as Irak nie aangeval is nie.

>> DD


>
>
>

F9/11 is nou nie so moerse fliek soos almal dit maak nie. Die ouens by
Cannes wat die fliek as beste by Cannes gedoop het sê self dit was 'n
buitengewoon swak jaar vir Cannes as iets soos F9/11 die koek vat.

Buiten die feit dat Moore homself as die god van moraliteit en
geregtigheid afmaak is die fliek maar bra vervelig. Watter ma sal nie de
moer in wees as haar kind in oorlog doodgaan nie???? Hy het op daardie
arme vrou geteer vir emosie. Alles is altyd erger op kamera en glo my
mense tjank net so maklik voor enige kamera as wat hulle boor Operah s'n
doen...

Groete en stop tog die gesanik oor F 9/11 want dit is regtig nie 'n
fliek van formaat nie...

Cheers
Plato
Re: 3rd Degree [boodskap #99178 is 'n antwoord op boodskap #99154] Wo, 06 Oktober 2004 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> HAVE YOU HUGGED A TERRORIST TODAY?
>> A TERRORIST IS JUST A VIOLENT BUNNY HUGGER ANYWAY!!!!

>> VIVA ANC! VIVA MUGABE! VIVA NUJOMA!!! VIVA ZANU PF!!!
>> COME ON COMRADE LETS GO MARCH AGAINST THEIR WARS!!!! VIVA!!!!!
>> VIVA!!!!!!!!!!

>> VIIIIIIIIVVVVVVAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!
>
>
> Skree 'n klein ou meisietjie met sproete, wat voorgee
> dat sy 'n man is, wat nie eens Engels reg kan spel nie,
> maar dink dis grênd om op Engels te praat, en wat
> nie genoeg het om te doen nie, al sê hy daar is net
> twintig van hulle in die land.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>
>

Moerse "comeback" ouma G! Bravo!
Re: 3rd Degree [boodskap #99195 is 'n antwoord op boodskap #99177] Wo, 06 Oktober 2004 21:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Oct 2004 20:37:19 +0200, Plato wrote:

> Elaine wrote:
>> Doen jouself 'n guns, en kyk Fahrenheit 9/11 en dan praat ons weer oor die
>> kammakstige "war on terror".

>> Elaine

>
> Groete en stop tog die gesanik oor F 9/11 want dit is regtig nie 'n
> fliek van formaat nie...
>
> Cheers
> Plato

dankie Plato, dat jy my die moeite gespaar het
om aan haar te verduidelik dat sy op haar ouderdom
al die verskil tussen fiksie en realisme behoort te kan
raaksien. As sy dit nou nog nie kan doen nie, sal sy met
Peter Pan wil trou. Ek hou van die manier wat jy opsweping
tot trane voor kameras aan haar verduidelik.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99197 is 'n antwoord op boodskap #99113] Do, 07 Oktober 2004 03:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
Ek glo nie - inteendeel.

--
Groetnis
Annette
>>
>> "DD" skryf
>>
>>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>>> wees, as Irak nie aangeval is nie.
Re: 3rd Degree [boodskap #99224 is 'n antwoord op boodskap #99197] Do, 07 Oktober 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
> Ek glo nie - inteendeel.

Ja. Geoge Bush en die marionet-trekkers Cheney en
Rumsfeld het reggekry presies wat Osama Bin Laden
beplan het - 'n oorlog tussen die "weste" en "Islam."
Cheney het natuurlik reggekry om die Amerikaanse leer
reg in die Middelooste te plaas. Miskien het hy tog sy
doel bereik. En sy vorige firma Halliburton sit by die
vleespotte. So wie kan sê wie het gewen en wie het
verloor. Behalwe dat die arme mense van Irak sterf
soos vlieë.

Gloudina
Re: 3rd Degree [boodskap #99269 is 'n antwoord op boodskap #99224] Do, 07 Oktober 2004 16:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja Gloudina, die Weste is die euwel van die aarde en die res van die
wêreld (veral die midde-ooste) is 'n klom engeltjies wat net in die pad
is van die "evil empire" van die Weste. Arme bloedjies! Kom ons gaan
protesteer! Kry julle borde en tekens reg, ons gaan marsjeer teen ons
leiers wat ons nie meer vertrou nie. Ons die burgers is ingelig en op
hoogte van sake. Ons kan in die diepste kelders en geheime gate inkyk en
mos so helder soos daglig sê ons weet wie is vriend en wie is vyand.

Fok ons manier van leef en alles wat ons voorsate hulle lewens voor
gegee het om te bou! Ons gaan nou nederig wees en terugstaan vir die
armes om te regeer. Ons gaan die leisels aan die onopgevoedes gee want
hulle vra mos daavoor. Die VN is mos hulle stem. Hoekom nie? Die fok
weet al die geld en hulp het nie gehelp nie! Miskien sal dit help as ons
hulle (Afrika) 'n plek gee op die sekuriteitsraad van die VN. Hulle is
mos so vredeliewend!

Ja, daar is nou vir jou 'n wyse plan!

Ouma G vir president!

Groete
Plato

@rogers.com wrote:
> "Annette" skryf
>
>
>> Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
>> Ek glo nie - inteendeel.
>
>
> Ja. Geoge Bush en die marionet-trekkers Cheney en
> Rumsfeld het reggekry presies wat Osama Bin Laden
> beplan het - 'n oorlog tussen die "weste" en "Islam."
> Cheney het natuurlik reggekry om die Amerikaanse leer
> reg in die Middelooste te plaas. Miskien het hy tog sy
> doel bereik. En sy vorige firma Halliburton sit by die
> vleespotte. So wie kan sê wie het gewen en wie het
> verloor. Behalwe dat die arme mense van Irak sterf
> soos vlieë.
>
> Gloudina
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99280 is 'n antwoord op boodskap #99224] Do, 07 Oktober 2004 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JS  is tans af-lyn  JS
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
>
>> Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
>> Ek glo nie - inteendeel.

Ek dink die wereld is beter af sonder ou Saddam actually. Dis rustiger en
die man was half getik, so ek voel die Irakese inval het minstens van sy
misplaaste genetika ontslae geraak.
>
> Ja. Geoge Bush en die marionet-trekkers Cheney en
> Rumsfeld het reggekry presies wat Osama Bin Laden
> beplan het - 'n oorlog tussen die "weste" en "Islam."
> Cheney het natuurlik reggekry om die Amerikaanse leer
> reg in die Middelooste te plaas. Miskien het hy tog sy
> doel bereik. En sy vorige firma Halliburton sit by die
> vleespotte. So wie kan sê wie het gewen en wie het
> verloor. Behalwe dat die arme mense van Irak sterf
> soos vlieë.
>
Hierdie Antie is rerig irriterend. Die arme mense van Irak het anyway soos
vliee gesterf voor die inval. Maar miskien is dit nie so erg soos jy se nie,
ek hoor daar is 'n petrol-depot buite Baghdad waar hulle verwag die
verontregte irakieers gaan probeer aanval binnekort. Hulle wag nou angstig
vir iemand om daar rond te staan om ontvoer te word - Antie nie lus vir 'n
uitstappie nie?

> Gloudina
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99286 is 'n antwoord op boodskap #99135] Do, 07 Oktober 2004 20:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 06 Oct 2004 11:25:58 +0200, Plato wrote:

, "@rogers.com"
>> wrote:


>>> "DD" skryf
>
>
>>>> die basis van sy vraag was slegs of die wêreld nou 'n beter plek sou
>>>> wees, as Irak nie aangeval is nie.
>
>>> Vra dit nou vir die honderde en honderde Irakiërs
>>> wat doodgemaak word maand na maand. Miskien
>>> moet hulle dié getalle ook op die TV elke dag noem.
>
>>> Gloudina
>



>> ek wens ek was 'n geduldige tipe mens soos Basjan.
>> Hy noem jou 'tannie' maar lei jou soos 'n kindjie.
>> Jy is slegs die tipe mens wat Bush se houding van
>> "onderhandel nie met terroriste nie' verwerp, en
>> terroriseer intussen hierdie nuusgroep.

>> Jy kan mos nie iemand wat uit eie land vlug
>> en dan in die vreemde in eie huis landstaal
>> verraai, se beredeneringe op dieselfde vlak
>> wil beskou as die van iemand soos Bush nie.

>> Julle skree in 'n koor dat Blair sy kant moet
>> bring, en sy landsgenoot moet red uit 'n hok
>> wat hy nie weet waar is nie. Maar nie een
>> van julle saamskreeuers sê hòe hy dit moet
>> nie.

>> DD



>
> Mooi gestel DD....

dankie Plato:-) Ek het nagelaat om te noem
dat sy nie net haar land en taal verraai het nie,
maar het sy nie ook Godsdiens verruil vir godsdiens nie?

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99287 is 'n antwoord op boodskap #99224] Do, 07 Oktober 2004 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Oct 2004 07:36:01 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Annette" skryf
>
>> Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
>> Ek glo nie - inteendeel.
>
> Ja. Geoge Bush en die marionet-trekkers Cheney en
> Rumsfeld het reggekry presies wat Osama Bin Laden
> beplan het - 'n oorlog tussen die "weste" en "Islam."
> Cheney het natuurlik reggekry om die Amerikaanse leer
> reg in die Middelooste te plaas. Miskien het hy tog sy
> doel bereik. En sy vorige firma Halliburton sit by die
> vleespotte. So wie kan sê wie het gewen en wie het
> verloor. Behalwe dat die arme mense van Irak sterf
> soos vlieë.
>
> Gloudina
>

Ongelooflik! Jy sal nie net uit Kanada vir Suid Afrika
probeer voorskryf wat om te doen nie, maar selfs
vir oom George probeer leer.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99288 is 'n antwoord op boodskap #99197] Do, 07 Oktober 2004 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 7 Oct 2004 05:57:40 +0200, "Annette" wrote:

> Die teenvraag is, is die wêreld 'n beter plek noudat Irak ingeval is?
> Ek glo nie - inteendeel.

'n Halwe sin, Annette. Jy kan nie in die middel van 'n sin ophou praat
en dit nogal afsluit met 'n punt nie. Dit is swak grammatika. Of gedoen
deur iemand wie se woorde op geraak het.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99302 is 'n antwoord op boodskap #99177] Vr, 08 Oktober 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek dit nou afgemaak as die beste fliek van die jaar? Ek reken net baie
mense se oë het bietjie oopgegaan oor die "wonderlike" George Bush nadat
hulle die fliek gekyk het.... Los die ma en die emosie uit en kyk na die
feite. Dis waaroor dit gaan - nog beter vergeet van die feite. Kyk hoe
wonderlike het Bush 9/11 gehanteer en let op die dinge wat hy kwytraak....
Vergeet van dit en kyk net in sy dowwe ogies. Hy laat my aan 'n dom hond
dink - hulle het dieselfde uitdrukking in hulle oë.

E

"Plato" wrote:

> F9/11 is nou nie so moerse fliek soos almal dit maak nie. Die ouens by
> Cannes wat die fliek as beste by Cannes gedoop het sê self dit was 'n
> buitengewoon swak jaar vir Cannes as iets soos F9/11 die koek vat.
>
> Buiten die feit dat Moore homself as die god van moraliteit en
> geregtigheid afmaak is die fliek maar bra vervelig. Watter ma sal nie de
> moer in wees as haar kind in oorlog doodgaan nie???? Hy het op daardie
> arme vrou geteer vir emosie. Alles is altyd erger op kamera en glo my
> mense tjank net so maklik voor enige kamera as wat hulle boor Operah s'n
> doen...
>
> Groete en stop tog die gesanik oor F 9/11 want dit is regtig nie 'n
> fliek van formaat nie...
>
> Cheers
> Plato
Re: 3rd Degree [boodskap #99303 is 'n antwoord op boodskap #99195] Vr, 08 Oktober 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat ek my nie aan propaganda steur nie, dat ek teen die oorlog in Irak
is. Het jy die fliek gesien? Kyk dit maar, soos ek, vir
interesantheidshalwe. Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?

Dankie, ek is nie 'n Peter Pan meisie nie, ek's die soort wat vir Captain
Hook sal gaan, of miskien 'n bietjie nader aan die werklikheid, Tony Soprano
:o)

E

"DD" wrote:
>
> dankie Plato, dat jy my die moeite gespaar het
> om aan haar te verduidelik dat sy op haar ouderdom
> al die verskil tussen fiksie en realisme behoort te kan
> raaksien. As sy dit nou nog nie kan doen nie, sal sy met
> Peter Pan wil trou. Ek hou van die manier wat jy opsweping
> tot trane voor kameras aan haar verduidelik.
>
> DD
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99305 is 'n antwoord op boodskap #99302] Vr, 08 Oktober 2004 16:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
agenda...

Dis mos nou groot van ons, is dit nie?

;o)

Elaine wrote:
> Het ek dit nou afgemaak as die beste fliek van die jaar? Ek reken net baie
> mense se oë het bietjie oopgegaan oor die "wonderlike" George Bush nadat
> hulle die fliek gekyk het.... Los die ma en die emosie uit en kyk na die
> feite. Dis waaroor dit gaan - nog beter vergeet van die feite. Kyk hoe
> wonderlike het Bush 9/11 gehanteer en let op die dinge wat hy kwytraak....
> Vergeet van dit en kyk net in sy dowwe ogies. Hy laat my aan 'n dom hond
> dink - hulle het dieselfde uitdrukking in hulle oë.
>
> E
>
> "Plato" wrote:
>
>
>> F9/11 is nou nie so moerse fliek soos almal dit maak nie. Die ouens by
>> Cannes wat die fliek as beste by Cannes gedoop het sê self dit was 'n
>> buitengewoon swak jaar vir Cannes as iets soos F9/11 die koek vat.

>> Buiten die feit dat Moore homself as die god van moraliteit en
>> geregtigheid afmaak is die fliek maar bra vervelig. Watter ma sal nie de
>> moer in wees as haar kind in oorlog doodgaan nie???? Hy het op daardie
>> arme vrou geteer vir emosie. Alles is altyd erger op kamera en glo my
>> mense tjank net so maklik voor enige kamera as wat hulle boor Operah s'n
>> doen...

>> Groete en stop tog die gesanik oor F 9/11 want dit is regtig nie 'n
>> fliek van formaat nie...

>> Cheers
>> Plato
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99311 is 'n antwoord op boodskap #99303] Vr, 08 Oktober 2004 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> "DD" wrote:

>> dankie Plato, dat jy my die moeite gespaar het
>> om aan haar te verduidelik dat sy op haar ouderdom
>> al die verskil tussen fiksie en realisme behoort te kan
>> raaksien. As sy dit nou nog nie kan doen nie, sal sy met
>> Peter Pan wil trou. Ek hou van die manier wat jy opsweping
>> tot trane voor kameras aan haar verduidelik.

>> DD


On Fri, 8 Oct 2004 12:04:39 +0200, "Elaine" wrote:

> Dis omdat ek my nie aan propaganda steur nie, dat ek teen die oorlog in Irak
> is. Het jy die fliek gesien? Kyk dit maar, soos ek, vir
> interesantheidshalwe. Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
> regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?
>
> Dankie, ek is nie 'n Peter Pan meisie nie, ek's die soort wat vir Captain
> Hook sal gaan, of miskien 'n bietjie nader aan die werklikheid, Tony Soprano
> :o)
>
> E

Nee Elaine, ek is nie 'n fliekganger nie, so ek het dit nie gesien
nie. Ek kyk nie eens flieks op TV nie. Want ek hou nie van fiksie
nie.
> Vergeet van emosie en kyk na feite - as ek dit kan
> regkry, kan jy dit sekerlik ook regkry?
Weet nog nie hoe objektief ek na 'feite' sal kyk nie, want ek sal
onthou aan watter kant van die draad die draaiboekskrywer sit.
Jy kan kyk na 'n fliek wat deur die Israeliete gemaak is (of die VSA
ter wille van die redenasie) oor die Duitse moorde op Jode in
gaskamers. En dan kan jy kyk na dieselfde tema fliek gemaak
deur die Duitsers. En twee verskillende stories sien. En dan weer
vir my sê dat ek daarna moet gaan kyk en op feite let.

DD
Re: 3rd Degree [boodskap #99314 is 'n antwoord op boodskap #99305] Vr, 08 Oktober 2004 23:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is jy in staat daartoe om objektief te wees? Wat het Micheal Moore se
siening van die saak tog met FEITE uit te waai, of met die 9/11 gebeur of
met die"patriot act" of met Bush se intelligensie vlak for that matter? Ja
hy't 'n kant gekies en propageer of "aktiveer" soos wat hy goed dink, ek
stem nie noodwendig met sy manier van dinge doen saam nie, en ek's ook nie
'n aanhanger nie - maar hy't darem 'n goeie punt beet.

Ek het toevallig al lank voor Moore se fliek bietjie gaan rondsoek en lees,
en geweek hkgk... Nou het hulle, hulle moeilikheid en sit in 'n gat wat so
diep gegrawe het dat hulle nooit weer uit hom sal kom nie...

E

"Plato" wrote:
> Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
> agenda...
>
> Dis mos nou groot van ons, is dit nie?
>
> ;o)
Re: 3rd Degree [boodskap #99316 is 'n antwoord op boodskap #99314] Sa, 09 Oktober 2004 06:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
hulle werk. Elke dag, ongeag die president.

"Elaine" skryf in boodskap news:ck76jj$fis$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy in staat daartoe om objektief te wees? Wat het Micheal Moore se
> siening van die saak tog met FEITE uit te waai, of met die 9/11 gebeur of
> met die"patriot act" of met Bush se intelligensie vlak for that matter? Ja
> hy't 'n kant gekies en propageer of "aktiveer" soos wat hy goed dink, ek
> stem nie noodwendig met sy manier van dinge doen saam nie, en ek's ook nie
> 'n aanhanger nie - maar hy't darem 'n goeie punt beet.
>
> Ek het toevallig al lank voor Moore se fliek bietjie gaan rondsoek en
> lees,
> en geweek hkgk... Nou het hulle, hulle moeilikheid en sit in 'n gat wat so
> diep gegrawe het dat hulle nooit weer uit hom sal kom nie...
>
> E
>
> "Plato" wrote:
>> Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
>> agenda...

>> Dis mos nou groot van ons, is dit nie?

>> ;o)
>
Re: 3rd Degree [boodskap #99324 is 'n antwoord op boodskap #99316] Sa, 09 Oktober 2004 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bosvark  is tans af-lyn  Bosvark
Boodskappe: 15
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Baie van die mense wat jy noem, is politieke aanstellings. As die president
nie herverkies word nie, loop hulle outomaties. Die VSA se opset is 'n
bietjie anders as in SA of Namibië, 'n mens kan nie maklik die invloed van
'n VSA-president op sy amptenary oorskat nie.

Maar jy is reg dat Bush die Senaat (en dus die Dommekrate) se steun gehad
het vir die oorlog, die vraag is net tot watter mate hulle dus sy
administrasie se inligting mislei is.

Bosvark

"Suidwester" skryf in boodskap news:41678084.0@news1.mweb.co.za...
Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
hulle werk. Elke dag, ongeag die president.
Re: 3rd Degree [boodskap #99329 is 'n antwoord op boodskap #99316] Sa, 09 Oktober 2004 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Swart Simon  is tans af-lyn  Swart Simon
Boodskappe: 101
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:41678084.0@news1.mweb.co.za...
> Ek dink jy, Moore, die pers, ens. oorskat die rol wat die president van
> enige land speel. As jy vir Bush wil aankla, dan moet jy die hele Senaat,
> sy intelligensie netwerke, die militêre generale staf, ens. ook aankla!
> Maak nie saak of dit Bush of Kerry of skewelat Clinton wat aan bewind is
> nie, besluite soos hierdie word nie ligtelik geneem nie en reageer die
> president in bewind eintlik maar op wat hierdie mense sê. Maw, 'n
> president is 'n uitvoervende amptenaar........ O, en al hierdie ouens wat
> ek hierbo genoem word, behalwe vir die senaat, is nie verkiesbaar nie! Dis
> hulle werk. Elke dag, ongeag die president.

Al ooit gehoor van die uitdrukking "The buck stops
here"? Die president het geld nodig om oorlog te voer,
en sommer baie. En dis nie sy geld nie. Hy moet
daarvoor bedel. Soos Elaine gesê het: HKGK.

Swart Simon

PS: Hoe gaan dit deesdae met die olie-pryse?
Re: 3rd Degree [boodskap #99334 is 'n antwoord op boodskap #99314] So, 10 Oktober 2004 08:45 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote:
> Is jy in staat daartoe om objektief te wees? Wat het Micheal Moore se
> siening van die saak tog met FEITE uit te waai, of met die 9/11 gebeur of
> met die"patriot act" of met Bush se intelligensie vlak for that matter? Ja
> hy't 'n kant gekies en propageer of "aktiveer" soos wat hy goed dink, ek
> stem nie noodwendig met sy manier van dinge doen saam nie, en ek's ook nie
> 'n aanhanger nie - maar hy't darem 'n goeie punt beet.
>
> Ek het toevallig al lank voor Moore se fliek bietjie gaan rondsoek en lees,
> en geweek hkgk... Nou het hulle, hulle moeilikheid en sit in 'n gat wat so
> diep gegrawe het dat hulle nooit weer uit hom sal kom nie...
>
> E
>
> "Plato" wrote:
>
>> Nou ja, kom ons verbeel ons dat meneer Moore objektief is en sonder
>> agenda...

>> Dis mos nou groot van ons, is dit nie?

>> ;o)
>
>
>

Ons sal maar moet sien hoe diep die gat is. Jy en kie kan nie meer die
bome van die woud onderskei nie. Bush is nie die probleem nie. Die
probleem met die ou planeet het al lank terug begin en sal met 'n groter
oorlog as die in Irak reggestel moet word. Een war selfs jy jou fuisies
gaan moet lig... Ja, die is 'n filosofiese teorie.

Groete
Plato
Vorige onderwerp: Tablet
Volgende onderwerp: Spelletjie om te lokaliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:59:25 MGT 2024