Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tigh Mor
Tigh Mor [boodskap #98933] Do, 30 September 2004 23:32 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.

Ellie
Re: Tigh Mor [boodskap #98934 is 'n antwoord op boodskap #98933] Do, 30 September 2004 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Sep 2004 23:32:23 GMT, "Ellie" wrote:

> Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
> nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.
>
> Ellie

'n Tiger Moth, Ellie, is 'n dubbelvlerk vliegtuig
van toeka se jare. Is dìt miskien waarvan jy praat?

DD

Ek sal vanmiddag sien wat jy antwoord.
Dit is byna 2.00vm
Re: Tigh Mor [boodskap #98939 is 'n antwoord op boodskap #98933] Vr, 01 Oktober 2004 03:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ellie" wrote in message
news:bI07d.8829$Ki1.4057@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
> nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.
>
> Ellie
>
Lyk my na n distrik in Scotland. Moet se die hotel daar lyk nie sleg nie,
wens amper ek net n paar pond gehad wat losgele het. Wonder hoe groot is die
Lotto more aand?
Joeboy
Re: Tigh Mor [boodskap #98941 is 'n antwoord op boodskap #98933] Vr, 01 Oktober 2004 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
http://en.wikipedia.org/wiki/East_Timor

Is die dalk wat jy soek?

Groete
Plato

Ellie wrote:

> Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
> nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.
>
> Ellie
>
Re: Tigh Mor [boodskap #98992 is 'n antwoord op boodskap #98941] Vr, 01 Oktober 2004 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nei, iemand het my vertel dat daar n kasteel is, maar ek het nooit uit kon
vind watter land nie, maar nou se Joeboy dis dalk Skotland.

Dankie vir die moeite elk geval

Ellie

"Plato" skryf in boodskap news:-aqdnRmk0LRbfsHcRVn-jA@is.co.za...
http://en.wikipedia.org/wiki/East_Timor

Is die dalk wat jy soek?

Groete
Plato

Ellie wrote:

> Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
> nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.
>
> Ellie
>
Re: Tigh Mor [boodskap #99005 is 'n antwoord op boodskap #98992] Sa, 02 Oktober 2004 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ellie" skryf in boodskap news:dSj7d.925$gs1.495@newsread2.news.atl.earthlink.net...
> Nei, iemand het my vertel dat daar n kasteel is, maar ek het nooit uit kon
> vind watter land nie, maar nou se Joeboy dis dalk Skotland.
>
Kyk hierna
http://www.hpb.co.uk/hpb/properties2004/tighmor/tighmor.htm
Joeboy
Re: Tigh Mor [boodskap #99060 is 'n antwoord op boodskap #98992] Ma, 04 Oktober 2004 07:03 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die volgende kom op in Google...

Kyk maar...

http://www.google.com/search?hl=en&lr=&ie=UTF-8& q=Tigh+Mor+castle&btnG=Search

Groete
Plato

Ellie wrote:
> Nei, iemand het my vertel dat daar n kasteel is, maar ek het nooit uit kon
> vind watter land nie, maar nou se Joeboy dis dalk Skotland.
>
> Dankie vir die moeite elk geval
>
> Ellie
>
> "Plato" wrote in message
> news:-aqdnRmk0LRbfsHcRVn-jA@is.co.za...
> http://en.wikipedia.org/wiki/East_Timor
>
> Is die dalk wat jy soek?
>
> Groete
> Plato
>
>
>
> Ellie wrote:
>
>
>> Wie weet iets van Tigh Mor. Is dit n distrik, n kasteel of n berg? Ek kan
>> nie n duidelike antwoord kry as ek n google doen nie.

>> Ellie

>
Vorige onderwerp: Kleinkinders
Volgende onderwerp: Tigh Mor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:01:36 MGT 2024