Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Julle is almal...
Re: Julle is almal... [boodskap #98508] Ma, 20 September 2004 17:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met wie het jy gesukkel?
--
Groetnis
Annette
"Bruce Tarantino" wrote in
message news:f388dd3fe2a466ccb5ce521c3f724572@msgid.frell.theremaile r.net...
> This sums up the state of the boere volk quite well. Pappie jols wif
nanny, oupa jols wif sannie down the street. Boetie jol lekker wif die bantu
in die kombuis en die dominie jol met al die kongregasie vrouens. Don't be
surprised now to find that you are all related in one big gemors of a
family.
>
> Bruce
>
Re: Julle is almal... [boodskap #98523 is 'n antwoord op boodskap #98508] Ma, 20 September 2004 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 2004 19:10:00 +0200, "Annette" wrote:

> Met wie het jy gesukkel?

Hy is familie van niemand nie.
Mary Shelly het hom gemaak.
Re: Julle is almal... [boodskap #98918 is 'n antwoord op boodskap #98523] Do, 30 September 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

>> Met wie het jy gesukkel?
>
> Hy is familie van niemand nie.
> Mary Shelly het hom gemaak.

Ek sien nou eers hierdie pos. En vang
die grap. Maar ek moet darem ook vir
jou begin kortvat oor jou spelling. Dis
Mary Shelley, dink ek. Sy was mos
die dogter van die digter Shelley.

Gloudina
Re: Julle is almal... [boodskap #98929 is 'n antwoord op boodskap #98918] Do, 30 September 2004 21:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:hPOdnTH6Sb2CacbcRVn-qQ@rogers.com...

>
> Ek sien nou eers hierdie pos. En vang
> die grap. Maar ek moet darem ook vir
> jou begin kortvat oor jou spelling. Dis
> Mary Shelley, dink ek. Sy was mos
> die dogter van die digter Shelley.
>
> Gloudina
>

Nee, sy was sy vrou. Sy was die dogter van Mary Wollstonecraft en Wiliam
Godwin.

Lorinda
Re: Julle is almal... [boodskap #98930 is 'n antwoord op boodskap #98929] Do, 30 September 2004 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf

> Nee, sy was sy vrou. Sy was die dogter van Mary Wollstonecraft en Wiliam
> Godwin.

OK. My fout. Welkom terug.

Tant Hessie Frankenstein.
Re: Julle is almal... [boodskap #98936 is 'n antwoord op boodskap #98929] Do, 30 September 2004 23:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Sep 2004 22:09:48 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Nee, sy was sy vrou. Sy was die dogter van Mary Wollstonecraft en Wiliam
> Godwin.
>
> Lorinda
>

Lorinda, welkom terug! Ek het net né ek hier aangeland het,
vir jou geskryf, en jy het nie geantwoord nie. Ek het aanvaar
dat jy epos adres verander is, en jy nie my brief gekry het nie.
Vandag is ek besig (kuier in die dolfenarium:-) maar ek
sien jou vanmiddag (of vanaand.) Ek is bly jy is terug:-)))

DD
Lorinda [boodskap #98937 is 'n antwoord op boodskap #98929] Vr, 01 Oktober 2004 00:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Welkom terug. ;-)
Ons is besig om reg te skuif voor die TV om te luister na die eerste
debat tussen Kerry en Bush. Dit is heeltemal "scripted", maar daar
heers 'n groot ogewondenheid oor wie eerste gaan sweet of wie gaan sug
of sy o"e rol. Jy weet mos - daardie belangrike dingetjies wat 'n
kandidaat kan maak of breek. ;-))

Ek hoor vandag dat Blair nou ook 'n hart operasie moet ondergaan? Het
dit net so in die verbygaan gehoor. Hoop nie dit is ernstig nie?
Re: Lorinda [boodskap #98944 is 'n antwoord op boodskap #98937] Vr, 01 Oktober 2004 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:i89pl0tk4t8e0m0iv526rj29v3r3oh42cg@4ax.com...
>
> Ek hoor vandag dat Blair nou ook 'n hart operasie moet ondergaan? Het
> dit net so in die verbygaan gehoor. Hoop nie dit is ernstig nie?

Ongelukkig is dit blykbaar nie ernstig nie. Dis glo hart behandeling eerder
as 'n operasie (onder plaaslike verdowing of narkose of wat dit ook al
genoem word :-)). Hy het 'n ongereelde hartklop.Ek is verbaas dat dit
enigsins klop.

Lorinda
Re: Julle is almal... [boodskap #98945 is 'n antwoord op boodskap #98936] Vr, 01 Oktober 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:so6pl0dmd5284gh1tfbk6cni7kevmqgd7j@4ax.com...

> Vandag is ek besig (kuier in die dolfenarium:-)

Is dit een of ander kode, of is jy deesdae in die dolfyn bedryf?:-)

Lorinda
Re: Lorinda [boodskap #98946 is 'n antwoord op boodskap #98944] Vr, 01 Oktober 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een van ons mans in die koor het voorverlede week die behandeling ondergaan.
Die volgende aand by die koor spring hy oor stoele, en ons kon nie glo hy
was die vorige dag in die hospitaal en in die teater nie.
Lyk van hier af dat dit belangriker is vir hom om hospitaal toe te gaan as
om die arme gevangene in Irak 'n minuut van sy aandag te gee.
--
Groetnis
Annette

"Lorinda" skryf in boodskap news:415cef73_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:i89pl0tk4t8e0m0iv526rj29v3r3oh42cg@4ax.com...
>>
>> Ek hoor vandag dat Blair nou ook 'n hart operasie moet ondergaan? Het
>> dit net so in die verbygaan gehoor. Hoop nie dit is ernstig nie?
>
> Ongelukkig is dit blykbaar nie ernstig nie. Dis glo hart behandeling eerder
> as 'n operasie (onder plaaslike verdowing of narkose of wat dit ook al
> genoem word :-)). Hy het 'n ongereelde hartklop.Ek is verbaas dat dit
> enigsins klop.
>
> Lorinda
>
Re: Lorinda [boodskap #98948 is 'n antwoord op boodskap #98944] Vr, 01 Oktober 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie mooi nie! Sies!

Lorinda wrote:

> "Katryn" wrote in message
> news:i89pl0tk4t8e0m0iv526rj29v3r3oh42cg@4ax.com...
>
>> Ek hoor vandag dat Blair nou ook 'n hart operasie moet ondergaan? Het
>> dit net so in die verbygaan gehoor. Hoop nie dit is ernstig nie?
>
>
> Ongelukkig is dit blykbaar nie ernstig nie. Dis glo hart behandeling eerder
> as 'n operasie (onder plaaslike verdowing of narkose of wat dit ook al
> genoem word :-)). Hy het 'n ongereelde hartklop.Ek is verbaas dat dit
> enigsins klop.
>
> Lorinda
>
Re: Julle is almal... [boodskap #98950 is 'n antwoord op boodskap #98918] Vr, 01 Oktober 2004 09:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Sep 2004 07:59:47 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Ek sien nou eers hierdie pos. En vang
> die grap. Maar ek moet darem ook vir
> jou begin kortvat oor jou spelling. Dis
> Mary Shelley, dink ek. Sy was mos
> die dogter van die digter Shelley.

Einste sy. Romantiese meise wat langs Geneve se meer met Percy, Lord
Byron en ander jollers gespeel het in tye toe Krakatoa se as in die
lug Europa kouer en donkerder as gewoonlik gemaak het.
Re: Julle is almal... [boodskap #98951 is 'n antwoord op boodskap #98929] Vr, 01 Oktober 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Sep 2004 22:09:48 +0100, "Lorinda" wrote:

> Nee, sy was sy vrou. Sy was die dogter van Mary Wollstonecraft en
Wiliam Godwin.

Ja jammer my pos van sekondes gelede dus ondeurdag - behalwe vir die
stukkies oor die meer en die as in die lug - sover ek onthou.
Re: Julle is almal... [boodskap #98956 is 'n antwoord op boodskap #98950] Vr, 01 Oktober 2004 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

> Einste sy. Romantiese meise wat langs Geneve se meer met Percy, Lord
> Byron en ander jollers gespeel het in tye toe Krakatoa se as in die
> lug Europa kouer en donkerder as gewoonlik gemaak het.

Interessant van Krakatoa.
Mary Shelley se ma, Mary Wollstonecraft, word beskou
as een van die eerste feministe. William Blake was 'n fan
van haar.

Gloudina
Re: Julle is almal... [boodskap #98960 is 'n antwoord op boodskap #98956] Vr, 01 Oktober 2004 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Oct 2004 06:22:46 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Interessant van Krakatoa.
> Mary Shelley se ma, Mary Wollstonecraft, word beskou
> as een van die eerste feministe. William Blake was 'n fan
> van haar.

Ek het altyd gedink Daisy de Melcker was die eerste feminis.
Re: Lorinda [boodskap #98964 is 'n antwoord op boodskap #98944] Vr, 01 Oktober 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf:

> Ongelukkig is dit blykbaar nie ernstig nie. Dis glo hart behandeling eerder
> as 'n operasie (onder plaaslike verdowing of narkose of wat dit ook al
> genoem word :-)).

Dit is nogal 'n verligting, want toe ek die nuus hoor het ek
onmiddellik begin wonder of jy (let op die jy en nie ons nie ), nie
dalk teveel Pennyroyal of iets anders in daardie heksebrousel gegooi
het nie. En het heel benoud begin uitkyk vir 'n lang swart kar wat
diskreet iewers in die straat geparkeer sou wees, en mans met
donkerbrille wat in die buurt rondwandel en fotos van my kruietuin
afneem as hulle dink niemand kyk nie. En die heeltyd gisteraand was
en angsbevange dat iets met Bush sou gebeur - veral op een stadium toe
hy amper vir 'n hele minuut niks gesê het nie, en gelyk het of sy
maaind deur aliens ontvoer was.

> Hy het 'n ongereelde hartklop.Ek is verbaas dat dit
> enigsins klop.

Ja, jy is eintlik reg. Dit is verbasend.
Re: Lorinda [boodskap #98975 is 'n antwoord op boodskap #98944] Vr, 01 Oktober 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Oct 2004 06:52:56 +0100, "Lorinda" wrote:

> Ongelukkig is dit blykbaar nie ernstig nie. Dis glo hart behandeling eerder
> as 'n operasie (onder plaaslike verdowing of narkose of wat dit ook al
> genoem word :-)). Hy het 'n ongereelde hartklop.Ek is verbaas dat dit
> enigsins klop.
>
> Lorinda
>

.:-(((((!!!
Re: Lorinda [boodskap #98976 is 'n antwoord op boodskap #98946] Vr, 01 Oktober 2004 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Oct 2004 07:56:36 +0200, "Annette" wrote:

> Lyk van hier af dat dit belangriker is vir hom om hospitaal toe te gaan as
> om die arme gevangene in Irak 'n minuut van sy aandag te gee.

al voeg Bouwer nie die 'lyk van hier af' woorde by nie,
blyk daar min verskil tussen julle te wees:-(

DD
Re: Julle is almal... [boodskap #98978 is 'n antwoord op boodskap #98956] Vr, 01 Oktober 2004 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Oct 2004 06:22:46 -0400, "@rogers.com" wrote:

> Interessant van Krakatoa.
> Mary Shelley se ma, Mary Wollstonecraft, word beskou
> as een van die eerste feministe. William Blake was 'n fan
> van haar.
>
> Gloudina
>

Sou dit beteken dat William Blake 'n waaier van haar was?
Dat sy 'n warm meisie was en hy haar koud gehou het?

DD
Re: Julle is almal... - DSCF3709b.jpg (0/1) [boodskap #98980 is 'n antwoord op boodskap #98945] Vr, 01 Oktober 2004 19:25 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 1 Oct 2004 06:56:15 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:so6pl0dmd5284gh1tfbk6cni7kevmqgd7j@4ax.com...
>
>> Vandag is ek besig (kuier in die dolfenarium:-)
>
> Is dit een of ander kode, of is jy deesdae in die dolfyn bedryf?:-)
>
> Lorinda
>

ek het vir jou die antwoord hierop voorberei, en dit probeer pos op
ALA, maar dit is steeds ietwat groot. 2.2MB. As jy by ALA kyk sal jy
sien dat twee pogings was nie geslaagd:-)
Ek heg dus net die laaste bladsy van dit wat ek daar wou pos, hier,
en, ek was deurmekaar met datums. Ek kuier môre by die dolfenarium,
en nie vandag nie.
Soos jy miskien weet, is my hoofstokperdjie, fotografie, en ek woon op
'n plek waar ek myle se genot met kameras kan hê, in die onmiddelike
omgewing om my woonstel. Dié foto is sowat 200 meter van my woonstel
af geneem. Die oorspronklike foto is 6MB groot en dié weergawe is
natuurlik baie verklein.

DD

Ek lei af dat jy nie van epos adres verander het nie. Of ten minste
met die een. Is die ander een steeds dieselfde? Het jy my pos gekry
enkele maande gelede? Ek verloor baie pos as gevolg van my anti-spam
program.
Vorige onderwerp: Die Dolfenarium - Dolsprong.zip (0/1)
Volgende onderwerp: Die Amerikaanse Tegniek - 43746_behead.jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 18:10:45 MGT 2024