Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kleinkinders
Kleinkinders [boodskap #98935] Do, 30 September 2004 23:47 na volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle
ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.

Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die
vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders
groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar
suster se kleinkinders grootword. Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
en nie so streng is nie. Stem jy saam?

Dit laat my ook dink aan baie senior burgers hier wat agter op hulle
motors plakkers het wat sê, 'Ask me about by grandchildren", ek vind dit
bietjie snaaks, maar mens is mos darem altyd trots op jou kleinkinders.

Ellie - wat nog laaang jare gaan wag voor ek eendag ouma is ;-)

(En geen nasty opmerkings van die peanut gallery nie asb. hierdie is n
vredeliewende thread) Dankie ;-)
Re: Kleinkinders [boodskap #98942 is 'n antwoord op boodskap #98935] Vr, 01 Oktober 2004 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vroue en hul dinge. Ons is maar tog anders. Een van Venus en die ander
van Mars...

;o)

Ellie wrote:

> Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle
> ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
>
> Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die
> vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders
> groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar
> suster se kleinkinders grootword. Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?
>
> Dit laat my ook dink aan baie senior burgers hier wat agter op hulle
> motors plakkers het wat sê, 'Ask me about by grandchildren", ek vind dit
> bietjie snaaks, maar mens is mos darem altyd trots op jou kleinkinders.
>
> Ellie - wat nog laaang jare gaan wag voor ek eendag ouma is ;-)
>
> (En geen nasty opmerkings van die peanut gallery nie asb. hierdie is n
> vredeliewende thread) Dankie ;-)
>
Re: Kleinkinders [boodskap #98943 is 'n antwoord op boodskap #98935] Vr, 01 Oktober 2004 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As jy nie 'n peanut soos ek se reaksie soek nie, stuur email!

Cheers
Plato

Ellie wrote:

> Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle
> ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
>
> Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die
> vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders
> groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar
> suster se kleinkinders grootword. Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?
>
> Dit laat my ook dink aan baie senior burgers hier wat agter op hulle
> motors plakkers het wat sê, 'Ask me about by grandchildren", ek vind dit
> bietjie snaaks, maar mens is mos darem altyd trots op jou kleinkinders.
>
> Ellie - wat nog laaang jare gaan wag voor ek eendag ouma is ;-)
>
> (En geen nasty opmerkings van die peanut gallery nie asb. hierdie is n
> vredeliewende thread) Dankie ;-)
>
Re: Kleinkinders [boodskap #98957 is 'n antwoord op boodskap #98935] Vr, 01 Oktober 2004 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
> Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?

Ek dink dat mens nie kan veralgemeen nie. Maar daar
is duidelik 'n verskil tussen hoe jy met jou eie kinders
omgegaan het toe hulle klein was, en hoe jy met jou
kleinkinders omgaan. Daar is ook 'n meer ontspanne
houding teenoor speen en pottie-trein deesdae, wat
beteken dat mens nie die hele tyd op die kind se
knoppie hoef te druk om te perform nie.

Tot dusver het ons vyf kleinkinders. Vier van hulle
is in Ottawa. Een is in San Jose. ( Daar is twee ander
op pad. Die een hier in Ottawa gaan 'n seuntjie wees
en sal seker in die volgende maand aankom. Die
ander een - haar ma is oorspronklik van SA - sal
eers in Maart volgende jaar daar wees. Ongelukkig
ly die ma so vreeslik aan oggendsiekte dat sy
eenvoudig niks kan eet nie, en deur 'n TPN sak
binneaars gevoed moet word. Ons bid maar dit
gaan later beter, maar dis al twee maande so. Met
hulle eerste kind was dit glad nie so erg nie.)

Die vier in Ottawa is 14, 11, 5 en 3. Die oueres is
so besig met al hulle skoolwerk en sportsaktiwiteite,
dat ons hulle nie so baie sien nie. Maar hulle weet dat
as hulle iets te klae het oor wat hulle ouers aan hulle
doen, hulle altyd ouma en oupa se oor het.
Ons sien die 5 jaar en drie jaar oudjies gereeld een
keer per week oornag, en het 'n baie nou verhouding
met hulle. Die vyfjaar-oue is nou in die French
Immersion program van "Senior Kindergarten"
(wat 'n vry regeringsprogram is by alle skole) en
begin nou lees en swem. Haar driejaar oue broer
is een van haar beste vriende. Ons het lang
gesprekke oor "baby William" wat een van die
dae sal aankom.

Gloudina
Re: Kleinkinders [boodskap #98993 is 'n antwoord op boodskap #98942] Vr, 01 Oktober 2004 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy weet Plato, dit is goed so, anders was die ou wereld so vervelig. En
indien jy getroud is, kan jy gerus daardie boek lees, dit het wondere aan my
huwelik gedoen toe ek die man se psige beter kon verstaan na ek dit gelees
het. Regtig.

:-)

"Plato" skryf in boodskap news:GYqdnWhuSsKZecHcRVn-sA@is.co.za...
Vroue en hul dinge. Ons is maar tog anders. Een van Venus en die ander
van Mars...

;o)

Ellie wrote:

> Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle
> ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
>
> Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die
> vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders
> groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar
> suster se kleinkinders grootword. Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?
>
> Dit laat my ook dink aan baie senior burgers hier wat agter op hulle
> motors plakkers het wat sê, 'Ask me about by grandchildren", ek vind dit
> bietjie snaaks, maar mens is mos darem altyd trots op jou kleinkinders.
>
> Ellie - wat nog laaang jare gaan wag voor ek eendag ouma is ;-)
>
> (En geen nasty opmerkings van die peanut gallery nie asb. hierdie is n
> vredeliewende thread) Dankie ;-)
>
Re: Kleinkinders [boodskap #98994 is 'n antwoord op boodskap #98943] Vr, 01 Oktober 2004 21:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Plato, jy is nie n peanut nie! Ek wou net nie he iemand moes iets lelik se
van Gloudina of haar kleinkinders nie. Jy sal mos nie so iets doen nie ;-)

-e-

"Plato" skryf in boodskap news:vpOdndPsAuqhecHcRVn-jQ@is.co.za...
As jy nie 'n peanut soos ek se reaksie soek nie, stuur email!

Cheers
Plato

Ellie wrote:

> Gloudina, vertel bietjie van jou kleinkinders. Is hulle slim soos hulle
> ouma? Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
>
> Hoekom ek vra, my vriendin se ma (wat ek skat is so jou ouderdom, die
> vriendin en haar ouers woon hier) se haar kleinkinders word baie anders
> groot as wat haar eie kinders (in die Vrystaat) grootgeword het, of wat haar
> suster se kleinkinders grootword. Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?
>
> Dit laat my ook dink aan baie senior burgers hier wat agter op hulle
> motors plakkers het wat sê, 'Ask me about by grandchildren", ek vind dit
> bietjie snaaks, maar mens is mos darem altyd trots op jou kleinkinders.
>
> Ellie - wat nog laaang jare gaan wag voor ek eendag ouma is ;-)
>
> (En geen nasty opmerkings van die peanut gallery nie asb. hierdie is n
> vredeliewende thread) Dankie ;-)
>
Re: Kleinkinders [boodskap #98996 is 'n antwoord op boodskap #98957] Vr, 01 Oktober 2004 21:28 Na vorige boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, dis interessant, en ook seker n handvol.

Ek vertrek moreoggend na Euorpa vir n weeklange konferensie, en sal eers
weer volgende Sondag terugwees, so ek sien julle almal dan.

Ellie

"@rogers.com" skryf in boodskap news:C8mdndl0B44IqcDcRVn-jw@rogers.com...

"Ellie" skryf

Sien jy hulle dikwels? Is jy streng met hulle, of bederf jy hulle.
> Dat ouma en oupaskap meer relaxed is hier,
> en nie so streng is nie. Stem jy saam?

Ek dink dat mens nie kan veralgemeen nie. Maar daar
is duidelik 'n verskil tussen hoe jy met jou eie kinders
omgegaan het toe hulle klein was, en hoe jy met jou
kleinkinders omgaan. Daar is ook 'n meer ontspanne
houding teenoor speen en pottie-trein deesdae, wat
beteken dat mens nie die hele tyd op die kind se
knoppie hoef te druk om te perform nie.

Tot dusver het ons vyf kleinkinders. Vier van hulle
is in Ottawa. Een is in San Jose. ( Daar is twee ander
op pad. Die een hier in Ottawa gaan 'n seuntjie wees
en sal seker in die volgende maand aankom. Die
ander een - haar ma is oorspronklik van SA - sal
eers in Maart volgende jaar daar wees. Ongelukkig
ly die ma so vreeslik aan oggendsiekte dat sy
eenvoudig niks kan eet nie, en deur 'n TPN sak
binneaars gevoed moet word. Ons bid maar dit
gaan later beter, maar dis al twee maande so. Met
hulle eerste kind was dit glad nie so erg nie.)

Die vier in Ottawa is 14, 11, 5 en 3. Die oueres is
so besig met al hulle skoolwerk en sportsaktiwiteite,
dat ons hulle nie so baie sien nie. Maar hulle weet dat
as hulle iets te klae het oor wat hulle ouers aan hulle
doen, hulle altyd ouma en oupa se oor het.
Ons sien die 5 jaar en drie jaar oudjies gereeld een
keer per week oornag, en het 'n baie nou verhouding
met hulle. Die vyfjaar-oue is nou in die French
Immersion program van "Senior Kindergarten"
(wat 'n vry regeringsprogram is by alle skole) en
begin nou lees en swem. Haar driejaar oue broer
is een van haar beste vriende. Ons het lang
gesprekke oor "baby William" wat een van die
dae sal aankom.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die Amerikaanse Tegniek - 43746_behead.jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Tigh Mor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:28:05 MGT 2024