Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lag jy, of huil jy?
Lag jy, of huil jy? [boodskap #98896] Do, 30 September 2004 05:55 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem hier by ons boeregemeenskappe hou die manne so af en toe vergaderings
en so van tyd tot tyd kry die komitee mense vanuit die regering en politieke
partye om die manne toe te spreek, veral oor die onsekerheid van die
plaasgrondkwessie in die land. Die praktiese probleem vir die boere is dat
daar nie 'n vaste stel reëls is waarvolgens die regering werk nie. Wie
ookal die minister verantwoordelik is op die oomblik, se interpretasie van
die storie is die een wat geld.
Nou staan een Herero politikus op, hyself ook 'n boer, en hy reken dat
die regering vinnig 'n stel reëls sal moet kry want die hele storie is besig
om die landbou sleg te beïnvloed en is boere traag om sy plaas verder te
ontwikkel of te verbeter want hoe weet hy hy steek 'n klomp kapitaal in 'n
nuwe projek in net om later onteiein te word nie? Baie van die ouer boere
besluit om te konsolideer en hou net genoeg diere aan om die kostes te dek,
raak ontslae van meeste van sy werksmense en sit sy eiendom terug onder
bankskuld en belê die kontant in ander sektore van die nywerheid, of selfs
kry dit die land uit.
Toe kom daar hierdie senior sekretaris van 'n vrou wat haar graad
duidelik êrens gekoop het want sy kan skaars behoorlik verstaanbare Engels
praat, en reken dat die boere nie negatief teenoor die regering moet wees
nie en moet investeer in hul boerdery en moet tog nie ontwikkeling stop nie!
Vertrou op die regering en die stelsel, pleit sy!
Watter stelsel, wonder jy? Dieselfde regering met sy staatshoof en
mense onder hom wat eintlik niks op vergaderings te sê het behalwe hoe sleg
die wit boere is nie? Na 15 jaar van absolute meerderheid in die regring,
is hulle steeds bang vir die boere en die haatspraak vloei van elke verhoog
af. Laat my dink, Gloudina sal goed vaar in 'n pos in ons regering!
Re: Lag jy, of huil jy? [boodskap #98899 is 'n antwoord op boodskap #98896] Do, 30 September 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die boere toe vir haar gelag?:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:415ba232.0@news1.mweb.co.za...
> Darem hier by ons boeregemeenskappe hou die manne so af en toe vergaderings
> en so van tyd tot tyd kry die komitee mense vanuit die regering en politieke
> partye om die manne toe te spreek, veral oor die onsekerheid van die
> plaasgrondkwessie in die land. Die praktiese probleem vir die boere is dat
> daar nie 'n vaste stel reëls is waarvolgens die regering werk nie. Wie
> ookal die minister verantwoordelik is op die oomblik, se interpretasie van
> die storie is die een wat geld.
> Nou staan een Herero politikus op, hyself ook 'n boer, en hy reken dat
> die regering vinnig 'n stel reëls sal moet kry want die hele storie is besig
> om die landbou sleg te beïnvloed en is boere traag om sy plaas verder te
> ontwikkel of te verbeter want hoe weet hy hy steek 'n klomp kapitaal in 'n
> nuwe projek in net om later onteiein te word nie? Baie van die ouer boere
> besluit om te konsolideer en hou net genoeg diere aan om die kostes te dek,
> raak ontslae van meeste van sy werksmense en sit sy eiendom terug onder
> bankskuld en belê die kontant in ander sektore van die nywerheid, of selfs
> kry dit die land uit.
> Toe kom daar hierdie senior sekretaris van 'n vrou wat haar graad
> duidelik êrens gekoop het want sy kan skaars behoorlik verstaanbare Engels
> praat, en reken dat die boere nie negatief teenoor die regering moet wees
> nie en moet investeer in hul boerdery en moet tog nie ontwikkeling stop nie!
> Vertrou op die regering en die stelsel, pleit sy!
> Watter stelsel, wonder jy? Dieselfde regering met sy staatshoof en
> mense onder hom wat eintlik niks op vergaderings te sê het behalwe hoe sleg
> die wit boere is nie? Na 15 jaar van absolute meerderheid in die regring,
> is hulle steeds bang vir die boere en die haatspraak vloei van elke verhoog
> af. Laat my dink, Gloudina sal goed vaar in 'n pos in ons regering!
>
Re: Lag jy, of huil jy? [boodskap #98902 is 'n antwoord op boodskap #98899] Do, 30 September 2004 06:50 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man, darem nou nie in die gesig nie, maar een en elkeen het die vergadering
verlaat met 'n gevoel van 'sy is seker bedonnerd in haar kop as sy dink ons
gaan die regering vertrou'.

"Annette" skryf in boodskap news:cjg91m$buc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het die boere toe vir haar gelag?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:415ba232.0@news1.mweb.co.za...
>> Darem hier by ons boeregemeenskappe hou die manne so af en toe
> vergaderings
>> en so van tyd tot tyd kry die komitee mense vanuit die regering en
> politieke
>> partye om die manne toe te spreek, veral oor die onsekerheid van die
>> plaasgrondkwessie in die land. Die praktiese probleem vir die boere is
> dat
>> daar nie 'n vaste stel reëls is waarvolgens die regering werk nie. Wie
>> ookal die minister verantwoordelik is op die oomblik, se interpretasie
>> van
>> die storie is die een wat geld.
>> Nou staan een Herero politikus op, hyself ook 'n boer, en hy reken
> dat
>> die regering vinnig 'n stel reëls sal moet kry want die hele storie is
> besig
>> om die landbou sleg te beïnvloed en is boere traag om sy plaas verder te
>> ontwikkel of te verbeter want hoe weet hy hy steek 'n klomp kapitaal in
>> 'n
>> nuwe projek in net om later onteiein te word nie? Baie van die ouer
> boere
>> besluit om te konsolideer en hou net genoeg diere aan om die kostes te
> dek,
>> raak ontslae van meeste van sy werksmense en sit sy eiendom terug onder
>> bankskuld en belê die kontant in ander sektore van die nywerheid, of
>> selfs
>> kry dit die land uit.
>> Toe kom daar hierdie senior sekretaris van 'n vrou wat haar graad
>> duidelik êrens gekoop het want sy kan skaars behoorlik verstaanbare
>> Engels
>> praat, en reken dat die boere nie negatief teenoor die regering moet wees
>> nie en moet investeer in hul boerdery en moet tog nie ontwikkeling stop
> nie!
>> Vertrou op die regering en die stelsel, pleit sy!
>> Watter stelsel, wonder jy? Dieselfde regering met sy staatshoof en
>> mense onder hom wat eintlik niks op vergaderings te sê het behalwe hoe
> sleg
>> die wit boere is nie? Na 15 jaar van absolute meerderheid in die
> regring,
>> is hulle steeds bang vir die boere en die haatspraak vloei van elke
> verhoog
>> af. Laat my dink, Gloudina sal goed vaar in 'n pos in ons regering!


>
Vorige onderwerp: Cape Landmark
Volgende onderwerp: Clintons
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 02:12:07 MGT 2024