Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Tafel met 'n uitsig" deur CHARL DURAND
"Tafel met 'n uitsig" deur CHARL DURAND [boodskap #9875] Ma, 30 Junie 1997 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Tafel met 'n uitsig, Vysehrad metro café
Charl Durand

Is blink
reën op plaveisel en blink in vensters
koffie is sag soos reën
trein klik-klak koppies klingel

radio praat van grys weer

Perron twee, vervoer te kies en keur
sy was pas hier, nou agter toe deur
en ek kan nie op jou reën nie
want jy't 'n sambreel

Praag 22 Junie 1997

(gepos deur gloudina bouwer)
Re: "Tafel met 'n uitsig" deur CHARL DURAND [boodskap #9889 is 'n antwoord op boodskap #9875] Do, 03 Julie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Leon von Moltke  is tans af-lyn  Leon von Moltke
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Bouwer wrote:
>
> Tafel met 'n uitsig, Vysehrad metro café
> Charl Durand
>
> Is blink
> reën op plaveisel en blink in vensters
> koffie is sag soos reën
> trein klik-klak koppies klingel
>
> radio praat van grys weer
>
> Perron twee, vervoer te kies en keur
> sy was pas hier, nou agter toe deur
> en ek kan nie op jou reën nie
> want jy't 'n sambreel
>
> Praag 22 Junie 1997
>
> (gepos deur gloudina bouwer)

Dis mos nou heerlike weer daar om by die ou kasteel te stap en te kyk na
die bote op die Vltava, nou hoekom dan die gedig oor reen?

Leon
Vorige onderwerp: Re: "Die Imperialisme van die Tyd" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: Uit "Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:44:57 MGT 2024