Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reuksin
Reuksin [boodskap #98672] Vr, 24 September 2004 18:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien vandag op TV dat honde kan glo ruik as mens kanker het. Die vraag
kom natuurlik op waar ruik hulle, en hoe vertel hulle aan die kundiges waar
die kanker is?

--
Groetnis
Annette
Re: Reuksin [boodskap #98674 is 'n antwoord op boodskap #98672] Vr, 24 September 2004 18:38 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Ek sien vandag op TV dat honde kan glo ruik as mens kanker het. Die vraag
> kom natuurlik op waar ruik hulle, en hoe vertel hulle aan die kundiges waar
> die kanker is?

Snaaks genoeg, dieselfde stukkie nuus vandag in
die Globe and Mail hier. Hulle ken dit uit in
die urine wat deur pasiënte voorsien is. Hulle
moet natuurlik seker eers wysgemaak word
wat hulle moet uitken.

Gloudina
Vorige onderwerp: se maar net
Volgende onderwerp: Stroop van wild...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 09:05:18 MGT 2024