Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Belangrike vraag
Belangrike vraag [boodskap #98645] Do, 23 September 2004 14:03 na volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het 'n lomp spiesgooier paalspring uitgevind?
Re: Belangrike vraag [boodskap #98648 is 'n antwoord op boodskap #98645] Do, 23 September 2004 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, dit was andersom:))
--
Groetnis
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0409230603.4ecc8766@posting.google.com...
> Het 'n lomp spiesgooier paalspring uitgevind?
Re: Belangrike vraag [boodskap #98653 is 'n antwoord op boodskap #98645] Do, 23 September 2004 15:45 Na vorige boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sport gebore uit die gebruik van pale in ou dae om riviere en kanale
(droog) oor te steek.

Drom wrote:

> Het 'n lomp spiesgooier paalspring uitgevind?
Vorige onderwerp: Osama Bin Laden-foefie
Volgende onderwerp: Re: se maar net
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 12:07:14 MGT 2024