Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » onthofingsvideos - waarskuwing
onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98631] Wo, 22 September 2004 21:18 na volgende boodskap
Riana Combrink  is tans af-lyn  Riana Combrink
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp begroet...

Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is
om geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe*
nuuskierig daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan
sulke goed blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was
bitter pynlik en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan
kry om van jouself 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk
geval, doen jou deel vir die samelewing deur daardie breksels die kyk
van hul propaganda te ontgun, en toon jou respek aan die slagoffers deur
nie van hul moorde 'n spektakel te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge
in my lewe gesien, maar hierdie een het skade gedoen.
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98639 is 'n antwoord op boodskap #98631] Do, 23 September 2004 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een ding om die nuus te hoor, maar 'n ander storie om dit te sien.

Die reaksie wat jy kry deur dit te sien is eintlik die reaksie wat jy
moes gehad het deur dit te hoor. Wys net hoe afgestomp is ons. Ons word
beskerm. My reaksie op die video as ek in 'n posisie van uitvoerende mag
was, sou wees om daardie ouens wat die moorde (MOORDE) pleeg te skiet
op sig as hulle gevang word. Dan sit ons daardie video op 'n website met
die naam, www.alqaeida-look-at-this.com

Groete
Plato

cybit friendly wrote:

> Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp
> begroet...
>
> Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
> waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is
> om geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe*
> nuuskierig daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan
> sulke goed blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was
> bitter pynlik en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan
> kry om van jouself 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk
> geval, doen jou deel vir die samelewing deur daardie breksels die kyk
> van hul propaganda te ontgun, en toon jou respek aan die slagoffers deur
> nie van hul moorde 'n spektakel te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge
> in my lewe gesien, maar hierdie een het skade gedoen.
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98641 is 'n antwoord op boodskap #98639] Do, 23 September 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Plato stelde dit idée voor :
> Een ding om die nuus te hoor, maar 'n ander storie om dit te sien.
>
> Die reaksie wat jy kry deur dit te sien is eintlik die reaksie wat jy moes
> gehad het deur dit te hoor. Wys net hoe afgestomp is ons. Ons word beskerm.
> My reaksie op die video as ek in 'n posisie van uitvoerende mag was, sou wees
> om daardie ouens wat die moorde (MOORDE) pleeg te skiet op sig as hulle
> gevang word. Dan sit ons daardie video op 'n website met die naam,
> www.alqaeida-look-at-this.com
>
> Groete
> Plato
>
>
> cybit friendly wrote:
>
>> Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp
>> begroet...

>> Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
>> waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is om
>> geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe* nuuskierig
>> daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan sulke goed
>> blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was bitter pynlik
>> en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan kry om van jouself
>> 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk geval, doen jou deel vir
>> die samelewing deur daardie breksels die kyk van hul propaganda te ontgun,
>> en toon jou respek aan die slagoffers deur nie van hul moorde 'n spektakel
>> te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge in my lewe gesien, maar hierdie een
>> het skade gedoen.

http://www.mensnewsdaily.com/archive/newswire/news2004/0904/ 092204-hensley-beheading.htm

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98654 is 'n antwoord op boodskap #98641] Do, 23 September 2004 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Baghus  is tans af-lyn  Baghus
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hoekom mis ek altyd soiets? Iemand het dit glo op TV ook uitgesaai en is toe
van sy pligte onthef. Ek het seker weer gesit en Solitaire speel.

Laat die koppe rol. Amerika en sy maatjies het daarvoor gesoek. Net jammer
dis nie altyd die regte koppe wat rol nie!!

Pappa Joe sê maar net.

"P_65" skryf in boodskap news:mn.ba347d495d5dc275.18398@hotmail.be...
> Plato stelde dit idée voor :
>> Een ding om die nuus te hoor, maar 'n ander storie om dit te sien.
>>
>> Die reaksie wat jy kry deur dit te sien is eintlik die reaksie wat jy moes
>> gehad het deur dit te hoor. Wys net hoe afgestomp is ons. Ons word beskerm.
>> My reaksie op die video as ek in 'n posisie van uitvoerende mag was, sou wees
>> om daardie ouens wat die moorde (MOORDE) pleeg te skiet op sig as hulle
>> gevang word. Dan sit ons daardie video op 'n website met die naam,
>> www.alqaeida-look-at-this.com
>>
>> Groete
>> Plato
>>
>>
>> cybit friendly wrote:
>>
>>> Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp
>>> begroet...
>
>>> Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
>>> waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is om
>>> geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe* nuuskierig
>>> daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan sulke goed
>>> blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was bitter pynlik
>>> en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan kry om van jouself
>>> 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk geval, doen jou deel vir
>>> die samelewing deur daardie breksels die kyk van hul propaganda te ontgun,
>>> en toon jou respek aan die slagoffers deur nie van hul moorde 'n spektakel
>>> te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge in my lewe gesien, maar hierdie een
>>> het skade gedoen.
>
>
http://www.mensnewsdaily.com/archive/newswire/news2004/0904/ 092204-hensley-b
eheading.htm
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98663 is 'n antwoord op boodskap #98631] Vr, 24 September 2004 07:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Spencer  is tans af-lyn  Spencer
Boodskappe: 214
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek beaam dit - bly vér weg van daardie video.
Spencer

"cybit friendly" skryf in boodskap news:4151ec87.0@news1.mweb.co.za...
> Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp begroet...
>
> Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
> waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is
> om geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe*
> nuuskierig daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan
> sulke goed blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was
> bitter pynlik en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan
> kry om van jouself 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk
> geval, doen jou deel vir die samelewing deur daardie breksels die kyk
> van hul propaganda te ontgun, en toon jou respek aan die slagoffers deur
> nie van hul moorde 'n spektakel te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge
> in my lewe gesien, maar hierdie een het skade gedoen.
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98701 is 'n antwoord op boodskap #98654] Sa, 25 September 2004 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
RHINO[1]  is tans af-lyn  RHINO[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Junior Lid
Baghus, ek kry die indruk dat jy net soos sommige slap gatte "anti war" is
en dat jy nie saam stem dat America en maatjies hierdie gemors doodmaak
nie. As jy nee se vir oorlog se jy ja vir Kinder mishandeling, Kinder
werkers, Kinder verkragters, Vroue verkragters, diktators, Idi Amins,
Hitlers, Bin Ladens, Ayatollas, en kyk oor die grens na Suid Afrika se bure
en na slap gatte soos jy wat sekerlik nie eens jou eie famielie sal beskerm
nie.JA DIE AMERIKANERS DOEN DIE REGTE DING EN OOK WAT SLAP GATTE TE BANG IS
OM TE DOEN

"Baghus" skryf in boodskap news:civ3oh$5tj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom mis ek altyd soiets? Iemand het dit glo op TV ook uitgesaai en is toe
> van sy pligte onthef. Ek het seker weer gesit en Solitaire speel.
>
> Laat die koppe rol. Amerika en sy maatjies het daarvoor gesoek. Net jammer
> dis nie altyd die regte koppe wat rol nie!!
>
> Pappa Joe sê maar net.
>
> "P_65" wrote in message
> news:mn.ba347d495d5dc275.18398@hotmail.be...
>> Plato stelde dit idée voor :
>>> Een ding om die nuus te hoor, maar 'n ander storie om dit te sien.
>>>
>>> Die reaksie wat jy kry deur dit te sien is eintlik die reaksie wat jy moes
>>> gehad het deur dit te hoor. Wys net hoe afgestomp is ons. Ons word beskerm.
>>> My reaksie op die video as ek in 'n posisie van uitvoerende mag was, sou wees
>>> om daardie ouens wat die moorde (MOORDE) pleeg te skiet op sig as hulle
>>> gevang word. Dan sit ons daardie video op 'n website met die naam,
>>> www.alqaeida-look-at-this.com
>>>
>>> Groete
>>> Plato
>>>
>>>
>>> cybit friendly wrote:
>>>
>>>> Hello almal en jammer dat ek met so 'n uiterse makabere onderwerp
>>>> begroet...
>>
>>>> Ek het sopas een van daardie gerugte, en uiters grusame video's bekyk
>>>> waarin 'n ene Eugene Armstrong onthoof is. My waarskuwing aan mense is om
>>>> geensins enige van hierdie video's te kyk nie - al is jy *hoe* nuuskierig
>>>> daaroor - want 'n mens het net eenvoudig nie nodig om aan sulke goed
>>>> blootgestel te word nie. Die arme man se laaste oomblike was bitter pynlik
>>>> en vernederend. Daar is absoluut niks wat jy daaruit kan kry om van jouself
>>>> 'n beter of sterker mens te kan maak nie. In elk geval, doen jou deel vir
>>>> die samelewing deur daardie breksels die kyk van hul propaganda te ontgun,
>>>> en toon jou respek aan die slagoffers deur nie van hul moorde 'n spektakel
>>>> te maak nie. Ek het al *baie* erg dinge in my lewe gesien, maar hierdie een
>>>> het skade gedoen.
>>
>
http://www.mensnewsdaily.com/archive/newswire/news2004/0904/ 092204-hensley-b
> eheading.htm
>>
>> --
>> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
>> Site : http://mesnews.no-ip.com
>>
>
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98704 is 'n antwoord op boodskap #98701] Sa, 25 September 2004 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Sep 2004 13:29:39 GMT, "RHINO" wrote:

> Baghus, ek kry die indruk dat jy net soos sommige slap gatte "anti war" is
> en dat jy nie saam stem dat America en maatjies hierdie gemors doodmaak
> nie. As jy nee se vir oorlog se jy ja vir Kinder mishandeling, Kinder
> werkers, Kinder verkragters, Vroue verkragters, diktators, Idi Amins,
> Hitlers, Bin Ladens, Ayatollas, en kyk oor die grens na Suid Afrika se bure
> en na slap gatte soos jy wat sekerlik nie eens jou eie famielie sal beskerm
> nie.JA DIE AMERIKANERS DOEN DIE REGTE DING EN OOK WAT SLAP GATTE TE BANG IS
> OM TE DOEN

ek stem kleintjie. Ek stem! Die Yankees (die wat nie slap gatte is
nie) het daai Hoesein famielie soos mielies geoes!

DD
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98705 is 'n antwoord op boodskap #98704] Sa, 25 September 2004 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" nie) het daai Hoesein famielie soos mielies geoes![/color]

Ja-nee, jong. Die Bin Ladens ook. Hulle het
ongeveer die verkiesingskoffers van Bush 1
en Bush 11 voorsien. En toe 9/11 nou gebeur,
toe vlieg hulle hul uit die VSA uit, dit nadat
alle ander mense moes land.

Gloudina
Re: onthofingsvideos - waarskuwing [boodskap #98710 is 'n antwoord op boodskap #98705] Sa, 25 September 2004 14:39 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 25 Sep 2004 09:51:24 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD"
> Die Yankees (die wat nie slap gatte is
>> nie) het daai Hoesein famielie soos mielies geoes!
>
> Ja-nee, jong. Die Bin Ladens ook. Hulle het
> ongeveer die verkiesingskoffers van Bush 1
> en Bush 11 voorsien. En toe 9/11 nou gebeur,
> toe vlieg hulle hul uit die VSA uit, dit nadat
> alle ander mense moes land.
>
> Gloudina
>

soos gewoonlik was jy te stadig om die
strekking van my skrywe te begryp.
Partykeer kry ek jou jammer wanneer
Suidwester jou so poppey maak
maar ander kere besef ek
dat jyself vir jou 'n gat gegrawe het.

DD
Vorige onderwerp: Stroop van wild...
Volgende onderwerp: Re: boers Join the ANC...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 13:39:11 MGT 2024