Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Carte Blanche
Carte Blanche [boodskap #98468] Ma, 20 September 2004 05:14 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
Ek kon nie die program kyk nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Carte Blanche [boodskap #98469 is 'n antwoord op boodskap #98468] Ma, 20 September 2004 05:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619

van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
> Ek kon nie die program kyk nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98470 is 'n antwoord op boodskap #98469] Ma, 20 September 2004 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie, ek bly nogal naby Retreat:))
--
Groetnis
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:cilpcq$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619
>
> van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
>> Ek kon nie die program kyk nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98471 is 'n antwoord op boodskap #98470] Ma, 20 September 2004 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Een groot "happy" familie in Suid Afrika:

www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1591852, 00.html

"Former president Nelson Mandela is of Khoisan origin via his direct
maternal line, just like Hannelie de Beer, a young white Afrikaner woman
from Pretoria."

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:cilqt5$r2q$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie, ek bly nogal naby Retreat:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:cilpcq$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619
>>
>> van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
>>> Ek kon nie die program kyk nie.
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98473 is 'n antwoord op boodskap #98471] Ma, 20 September 2004 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hierdie DNA ding is sommer net 'n nuwerwetse geldmaakstorie. Nog al die jare
weet ons waar ons vandaan kom - mens moet net 'n plat klippie laat spring
oor die water, dan hoor mens wie jou voorvaders is - die meeste mense hoor
sjim-pan-see:))
--
Groetnis
Annette
.za> skryf in boodskap news:cilr5i$rvs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een groot "happy" familie in Suid Afrika:
>
> www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1591852, 00.html
>
> "Former president Nelson Mandela is of Khoisan origin via his direct
> maternal line, just like Hannelie de Beer, a young white Afrikaner woman
> from Pretoria."
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:cilqt5$r2q$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dankie, ek bly nogal naby Retreat:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:cilpcq$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619
>>>
>>> van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
>>>> Ek kon nie die program kyk nie.
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98474 is 'n antwoord op boodskap #98473] Ma, 20 September 2004 06:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So, is almal op hierdie NG dan familie?

Aapstreke. Wielie, wielie, walie ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:cils51$m3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie DNA ding is sommer net 'n nuwerwetse geldmaakstorie. Nog al die jare
> weet ons waar ons vandaan kom - mens moet net 'n plat klippie laat spring
> oor die water, dan hoor mens wie jou voorvaders is - die meeste mense hoor
> sjim-pan-see:))
> --
> Groetnis
> Annette
> .za> skryf in boodskap news:cilr5i$rvs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Een groot "happy" familie in Suid Afrika:
>>
>> www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1591852, 00.html
>>
>> "Former president Nelson Mandela is of Khoisan origin via his direct
>> maternal line, just like Hannelie de Beer, a young white Afrikaner woman
>> from Pretoria."
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:cilqt5$r2q$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dankie, ek bly nogal naby Retreat:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:cilpcq$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619
>>>>
>>>> van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
>>>> > Ek kon nie die program kyk nie.
>>>> >
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98476 is 'n antwoord op boodskap #98474] Ma, 20 September 2004 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Wil julle my vertel ek en ou Gloudina is familie? Ek dink ook
hierdie is 'n publisiteitsfoefie. Hoe kan dit dan ook nou anders as dat
die mense aan mekaar verwant moet wees? Wat egter wonderlik is, is dat ons
blankes nou amptelik Afrikane verklaar is en dat die politici nou sal moet
ophou praat van die vreemdelinge uit Europa wat hul land kom 'corronise'
het. As my oer-pappie dan in Afrika gebly het, dan kan ek mos my stukkie
grond kom opeis?

"TJ" skryf in boodskap news:cils94$10o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So, is almal op hierdie NG dan familie?
>
> Aapstreke. Wielie, wielie, walie ...
>
> :-)
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98478 is 'n antwoord op boodskap #98469] Ma, 20 September 2004 06:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Is hier iemand wat meer weet van die Hannelie de Beer? Ek dink ek ken haar.

"TJ" skryf in boodskap news:cilpcq$nnn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> www.mnet.co.za/CarteBlanche/Display/Display.asp?Id=2619
>
> van waar gehasie? Hasie sien, hasie doen?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:cilp1o$n0i$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
>> Ek kon nie die program kyk nie.
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Carte Blanche [boodskap #98481 is 'n antwoord op boodskap #98468] Ma, 20 September 2004 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
> Wie het gisteraand se Carte Blanche bygebring? Wat is gesê.?
> Ek kon nie die program kyk nie.
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
>
>

Opgeneem. Sal dit op DVD sit. Een van daardie programme waar wetenskap
gebruik word om opinie te lig maar die betekenis van die wetenskap word
nie tuisgebring nie. Hulle sê Afrika se evolusie is die langste aan die
gang en die res van die wêreld s'n nie. Hulle sê ons almal kom van
Afrika af. Ek dink dit is alles waar maar die bietjie wat ek nou al
gelees het wys vir my die manne is besig met propaganda sonder om te
verduidelik wat aan die gang is. Die rede hoekom die mense buite Afrika
'n jonger evolusie toon is juis omdat dit 'n nuwer proses is en die
mense binne Afrika het nog grootliks die ou evolusionêre kenmerke. Met
ander woorde hulle is die ouer kopieë. Natuurlik is daar mense wat nie
hiervan gaan hou nie en ek is seker Gloudina sal (nadat sy die teks
gespellcheck het) iets te sê hê. Die NATIONAL GEOGRAPHIC program "The
Search for eve" spel dit duidelik uit. Ek dink die idee vir Carte
Blanche se SO WHERE DO WE COME FROM? is as gevolg van die dokie op
NATIONAL GEOGRAPHIC. NATIONAL GEOGRAPHIC se dokie was net meer gefokus
op die feite eerder as die emosie. Hulle gaan die ekstra myl sonder om
politieke sensitiwiteite die wetenskap te laat kelder. Ek dink dus Carte
Blanche het maar die PC beuel geblaas vir al wat hy werd is... Aan die
ander kant is niks wat hulle gesê het verkeerd nie, hulle het net sekere
goed nie gesê nie.

Groete
Plato
Re: Carte Blanche [boodskap #98509 is 'n antwoord op boodskap #98481] Ma, 20 September 2004 17:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

. Ek dink dus Carte
> Blanche het maar die PC beuel geblaas vir al wat hy werd is... Aan die
> ander kant is niks wat hulle gesê het verkeerd nie, hulle het net sekere
> goed nie gesê nie.

En wat wou jy hê hulle moes gesê het?

Gloudina
Re: Carte Blanche [boodskap #98510 is 'n antwoord op boodskap #98509] Ma, 20 September 2004 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:
> "Plato" skryf
>
> . Ek dink dus Carte
>
>> Blanche het maar die PC beuel geblaas vir al wat hy werd is... Aan die
>> ander kant is niks wat hulle gesê het verkeerd nie, hulle het net sekere
>> goed nie gesê nie.
>
>
> En wat wou jy hê hulle moes gesê het?
>
> Gloudina
>
>

Wat die program "The search for Eve" deur NATIONAL GEOGRAPHIC gesê het.
Maar maak nie saak hoe mens na die storie kyk nie, my kultuur teorie
word net al hoe sterker....

Groete en lekker slaap
Plato
Re: Carte Blanche [boodskap #98514 is 'n antwoord op boodskap #98510] Ma, 20 September 2004 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Maar maak nie saak hoe mens na die storie kyk nie, my kultuur teorie
> word net al hoe sterker....

En wat is jou "kultuurteorie" nou
weer?

Gloudina
Re: Carte Blanche [boodskap #98515 is 'n antwoord op boodskap #98510] Ma, 20 September 2004 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Plato" skryf

> Groete en lekker slaap

Jy bedoel my siesta? Dis nou eers
halftwee hier.

Gloudina
Re: Carte Blanche [boodskap #98518 is 'n antwoord op boodskap #98514] Ma, 20 September 2004 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Maar maak nie saak hoe mens na die storie kyk nie, my kultuur teorie
>> word net al hoe sterker....
>
>
> En wat is jou "kultuurteorie" nou
> weer?
>
> Gloudina
>
>

Jy weet. Gaan lees in die argief.
Re: Carte Blanche [boodskap #98519 is 'n antwoord op boodskap #98515] Ma, 20 September 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
@rogers.com wrote:

> "Plato" skryf
>
>
>> Groete en lekker slaap
>
>
> Jy bedoel my siesta? Dis nou eers
> halftwee hier.
>
> Gloudina
>
>

Wat ook al. :o)
Re: Carte Blanche [boodskap #98595 is 'n antwoord op boodskap #98474] Di, 21 September 2004 20:14 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 Sep 2004 08:10:42 +0200, "TJ" wrote:

> So, is almal op hierdie NG dan familie?
>
> Aapstreke. Wielie, wielie, walie ...
>
> :-)
>

Wat op aarde laat jou so dink, neef TJ?

DD
Vorige onderwerp: DSTV Indian
Volgende onderwerp: Hotel Rwanda (excellent new film- based on true story)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 11:39:28 MGT 2024